Kaalvoet Apartments

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 75 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Cathy C
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Dit was heerlik en gerieflik. Alles wat mens nodig het. Ek sal beslis weer daar bly. Vriendelike gasvrou en pragtige woonstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frieda
Kaalvoet Apartments
Dankie vir jou mooi review, julle is so welkom om weer vir ons te kom kuier!

Larissa C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Highly recommended. It was a beautiful accommodation, spacious, big braai area and nicely located!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frieda
Kaalvoet Apartments
Dankie vir jou pragtige review - kom kuier gerus weer!

Kelly D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Great value for money! Lovely views, well-fitted apartment and really responsive hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gavin J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Amazing. We absolutely loved it. What a lovely weekend and such a friendly host. Thank you for the wonderful weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frieda
Kaalvoet Apartments
Dankie vir julle pragtige review - julle was wonderlike gaste - hoop julle kom kuier weer.

Niklaas P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2025

Rustigheid van self wat baat vind by jou siel, dankie. Ja, beslis vriendelike ontvangs. Mooi uitsig oor die see. Die geklets van die branders is tog te lekker om te aanskou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Frieda
Kaalvoet Apartments
Thank you for your lovely review! You are welcome to visit again.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dawid Jakobus S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2025

So gerieflik, loopafstand see toe en wat 'n pragtige uitsig. Fantastiese plekkie, gasvryheid uit die boeke uit. Sal dit 100% aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Frieda
Kaalvoet Apartments
Baie dankie, dit was heerlik om julle as gaste te hê.

Hanlie N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Heerlike verblyf, baie lekker ingerig. Die kaggel was 'n bonus vir ons winter-wegbreek. Heerlike verblyf, baie lekker ingerig. Die kaggel was 'n bonus vir ons winter-wegbreek (in die Fynbos-eenheid).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Stacey S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Mrt 2025

It was a needed quick getaway with the kids, nice and close to the sea. Enjoyed the calm sea breeze.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Eduan N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Salig Geen probleme gehad nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Frieda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 75

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Jeffs Place, Pearl Bay, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA278cd2c1094b03cad24eedbdcdbb7c9fffcb0e821738db3b139ed7a8b4e934ed77210b799db036dbc53ece2b896181e3d611?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 75 5 1 5 9 Jeffs Place Pearl Bay 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.366314547825 18.168477863073
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang