+9
Selfsorg in Kamieskroon

Frances @ Kamieskroon Cosy Cottages

3 gaste

1 slaapkamer

2 beddens

1 badkamer

  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 118 Jan Scholtz Street, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Kamieskroon Cosy Cottages bied bekoorlike selfsorgverblyf in Kamieskroon, net 67 km vanaf Springbok en 47 km vanaf Garies. Dit is die ideale bestemming vir besoekers wat die veldblomme kom kyk, of op pad is na Namibië.

Frances @ Kamieskroon Cosy Cottages bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n slaapbank, en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kothuis het 'n oopplan-kombuis wat met 'n yskassie, tweeplaat-konveksiestoof, oond, gasstoof, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Dit lei na die sitarea met gemaklike rusbanke, 'n TV en 'n kaggel.

Gaste het toegang tot braaigeriewe, wasgoedgeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. Aktiwiteite in die omgewing sluit voëlkyk, wildkyk, fietsry, bergfietsry en tennis in.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Enkelslaapbank

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 260 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Solly K
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful, lovely and Phillip was such a fabulous host. We were welcomed by Phillip, who was most courteous and helpful and even offered...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2026
Enid V
5.0
Value for money and very peaceful. A short stopover. The place was clean and neat.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2026
Minette V
Saam met lewensmaat
5.0
Perfekte wegbreek met alles wat jy nodig het! Heerlik gebly, ons wens ons kon langer bly! Die bed is sag, met 'n lekker duvet en handdoeke - alles wat...
Sien meer
Mrt 2026
Elsabe C
Saam met lewensmaat
5.0
Overnight stay on our way to Witsand Nature Reserve. We had a wonderful stay, Isaac was always available to assist us and kept the braa...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2026
Micheal P
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Die cottages is baie gemaklik en die beddens is gerieflik.
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Michell Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 291

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 118 Jan Scholtz Street, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
  • Gaste dink Frances @ Kamieskroon Cosy Cottages het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 550
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 550
per nag (plek vir 3)
Bespreek

118 Jan Scholtz Street, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA364a4b48d9767c56d678806d0d9441b486ec7dc093f65549b2b232d2e3083693c60fb7cc2d24b039a53acd3c4f190b62c828?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag, vir 3 mense 260 5 1 5 118 Jan Scholtz Street Kamieskroon 8241 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.212270926217 17.930531421951

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang