LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kamieskroon Cosy Cottages | LekkeSlaap
+56

Kamieskroon Cosy Cottages

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 170 resensies vir Kamieskroon Cosy Cottages
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Ané E - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ané E
Gesin met klein kinders

Fantastiese verblyf. Skoon, nuut en rustig.

Privaat en ingerig. Vriendelike diens. Braai-area en leef-area lekker ruim.

Angelique L - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlikste kuier na 'n lang tyd!

Pragtige uitsig. Meer as wat verwag het. Sal definitief weer kom!

Thorpe E - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thorpe E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely fantastic.

Wonderful stopover - quiet, relaxed and clean. Will definitely stay here again.

Sylvie H - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sylvie H
Saam met vriende

Gemaklik. Skoon. Stil. Pragtig.

Pragtigste natuurskoon en uitsig. Die wonings is skoon en baie gerieflik. Sonsondergang is priceless! God se skildery. Michell is propvol kennis omtrent die omgeweing en planteryk en gretig om dit te deel - so interessant! Dankie.

Hester V - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester V
Saam met eggenoot / lewensmaat

So 'n mooi omgewing en 'n pragtige wooneenheid.

Ons het die plek maklik gekry m.b.v. duidelike aanwysings wat aan my gestuur is. Die eenheid was gereed vir ons. Keurig ingerig met alles wat ons nodig gehad het.

Marjan M - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marjan M
Saam met vriende

Plattelandse juweel

Ek en 'n vriendin het een nag by Cozy Cottages oorgebly op pad Weskus toe. Wat 'n ongelooflike lekker ervaring. Ons het op die stoep gesit en koffie drink vroegoggend en na die son wat opkom in die vêrte oor die Kamiesberge gekyk. Ongelooflike mooi uitsig. Baie goeie waarde vir geld. Baie lekker ruim (ons het in 'n vierslaapkamer huis gebly). Weston wat ons gehelp het is baie oulik. Sal definitief aanbeveel!

Kamieskroon Cosy Cottages's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Marjan. En wonderlik dat julle dit so geniet het. Julle is enige tyd weer welkom by ons.

Kamieskroon Cosy Cottages
Betsie B - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Betsie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gelukkig.

Baie gelukkig mooi plek baie gerieflik en puik diens.

Anneke B - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke B
Saam met vriende

Kan Cara-huis regtig aanbeveel.

Ons het lekker gekuier in 'n baie goed toegeruste huis wat baie netjies is. Sal vir seker dit aanbeveel aan almal.

Antoinette O - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker

Vriendelike mense. Stil en veilige area. Sentraal geleë vir blommekyk.

Sandra A - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very peaceful, tranquil and comfortable.

As first timers we could have been given more information on the things to do such as hikes, drives and places to go to.

Jan V - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie verblyf.

Baie dankie. Sal beslis weer besoek.

Ria V - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria V
Gesin met tieners

Baie gerieflik, skoon en goed toegerus.

Die ligging is fantasties. Pragtig tussen blomme en naby die Skilpadroete. Heerlike plek om oor te slaap.

Werner N - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Werner N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was lekker dankie.

Dit was aangename kuier en ons het dit baie geniet. Dankie.

Hilda B - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda B
Saam met vriende

Heerlike kuier en mooi omgewing.

Die ongekunsteldheid van die omgewing 'n verrassing.

Andre D - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike oornagplek.

Baie netjies en skoon met alle selfsorggeriewe wat beskikbaar is en werk.

Beth H - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beth H
Saam met vriende

Very nice accommodation. Well appointed with everything we needed.

I would happily stay there again.

Tina G - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike kothuis met alles wat jy kan nodig kry.

Michell het vooraf 'n WhatsApp gestuur om te verduidelik hoe ontvangs werk en wat beskikbaar is in die dorp. Sy het ook aanwysings na 'n plaas gegee waar ons na blomme gaan kyk het. Sy het ons baie tuis laat voel.

Manie L - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf en baie gasvry.

Sal die verblyf vir enigiemand aanbeveel en sal beslis weer daar gaan oornag.

Jaco V - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker stil en rustig met uitstekende diens.

Michelle het ons orals gehelp en alles was perfek, rustig en ons het lekker gebly. Sal weer by haar bespreek.

Rika M - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rika M
Saam met vriende

Aangename skoon verblyf.

Goed toegerus, skoon en aangename verblyf.

Carolina V - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carolina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly.

Vriendelike diens.

Naas F - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naas F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike blomme-ervaring.

Goed toegerus en netjies versorg.

Kamieskroon Cosy Cottages's terugvoer

Baie bly om te hoor julle het dit so baie geniet Naas.
Julle is enige tyd weer welkom by ons.

Kamieskroon Cosy Cottages
Alf And Carol N - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alf And Carol N
Saam met eggenoot / lewensmaat

A lovely clean and comfortable cottage in an excellent location to see the flowers.

We were very impressed with Michelle's friendliness and assistance.

Luke J - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luke J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfort in the flower fields.

The cottage is beautifully decorated and the guests' relaxation takes priority right next to the spectacle of flowers. Very comfortable bedroom, well-equipped kitchen and massive bathroom.

Kamieskroon Cosy Cottages's terugvoer

Thank you Luke and so pleased that you noticed we truly prioritise our guests' comfort.
You are most welcome back anytime.

Kamieskroon Cosy Cottages
Adele D - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele D
Enkelreisiger

Baie gerieflik en netjies.

Diens was vriendelik. Eenheid is baie netjies en het alles nodig is.

Kamieskroon Cosy Cottages's terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer Adele, dit word baie wardeer.
Julle is enige tyd weer welkom by ons.

Kamieskroon Cosy Cottages
Schalk P - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Buitengewone gasvryheid.

Die gasvrou het besonder baie moeite gedoen om ons gemaklik en tuis te laat voel.

Kamieskroon Cosy Cottages's terugvoer

Baie dankie Schalk, julle is enige tyd weer welkom!

Kamieskroon Cosy Cottages
Elsje B - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsje B
Gesin met klein kinders

Baie netjies, heerlik geslaap, baie veilig.

Sal definitief Cosy Cottages aan vriende en familie aanbeveel.

Natasha-lee M - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha-lee M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig

Net wat 'n mens nodig het, wegbreek van die bedrywige lewe.

Kamieskroon Cosy Cottages's terugvoer

Dankie Anru, en julle is enige tyd weer weer welkom by ons.

Kamieskroon Cosy Cottages
Andre B - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige en pragtige natuurskoon.

Die diens wat ons ontvang het was puik. Dit was nie nodig om vir enigiets te vra nie. Alles was netjies en in plek. Die eienaar was baie behulpsaam.

Kamieskroon Cosy Cottages's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer Andre, ons wardeer dit baie. Julle is enige tyd weer welkom by ons.

Kamieskroon Cosy Cottages
Marina V - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina V
Saam met vriende

Heerlik en rustig.

Dit was 'n lekker rustige plek. Alles wat nodig is, is in die huis. Daar is ’n binne- en buite-braai, wat dit lekker maak as die wind so waai. Sal beslis weer gaan.

Kamieskroon Cosy Cottages's terugvoer

Dankie Marina en julle is enige tyd weer welkom by ons.

Kamieskroon Cosy Cottages
Manie V - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Manie V
Enkelreisiger

Wonderlik.

Uitstekende diens, plekke pragtig uitgerus met alles wat nodig is. Beveel sterk aan. Mal oor die binnebraai, lugversorging en hulp sommer net oorkant die straat. Regtig lekker gekuier daar.

Kamieskroon Cosy Cottages's terugvoer

Baie dankie Manie, ons is bly julle het so lekker gekuier by ons. Kom gerus weer.

Kamieskroon Cosy Cottages
Linda K - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Linda K
Gesin met tieners

Pragtig en knus.

Pragtige huisies in die rustige Kamieskroon. Baie netjies en met alles wat nodig is vir 'n gerieflike oornagting. Al wat kort is 'n waaier in die twee voorste enkelkamers - hoewel ons dit nie gebruik het nie was dit ongemaklik warm daar in die middag met 40 grade buite. Res van die huisie was heerlik koel danksy die lugversorging.

Kamieskroon Cosy Cottages's terugvoer

Dankie vir die terugvoer Linda, ons dra kennis van die voorste kamers se ongemak wanneer dit so warm is maar sal lugverkoeling installeer sodra dit moontlik is. In-die-tussentyd het ons waaiers aangeskaf.

Kamieskroon Cosy Cottages
Adri B - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik.

Knus plekkie tussen niks en nêrens. Skoon, netjies en veilig. Doodstil. Heerlike plek om weg te kom van stadsgejaag.

Kamieskroon Cosy Cottages's terugvoer

Dankie Adri, en julle moet gerus weer kom afskakel.

Kamieskroon Cosy Cottages
Sharon B - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon B
Enkelreisiger

What a gem! Absolute fantastic stopover en route from Namibia to the Cape.

Friendly assistance, neat, clean, quiet, safe and perfectly equipped for self-catering. What more can one ask for? I could have stayed an extra night!

Kamieskroon Cosy Cottages's terugvoer

Thank you for the positive feedback Sharon. You are most welcome back anytime.

Kamieskroon Cosy Cottages
Tatum J - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tatum J
Saam met vriende

Dit is ’n rustige, gesonde omgewing met n puik uitkyk op die N7.

Ongelooflike natuur.

Heleen T - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen T
Saam met vriende

Bekostigbaar, netjies, skoon en gerieflik.

Stort in Lukas-eenheid mors net baie water - alles rondom en buite stort raak nat. Suikerhouer in Lukas-eenheid was nie skoon binne nie - ons het ons eie suiker gebruik - nie kans gesien vir daardie aangepakte nat lepel suiker nie. Bg. nie so groot issue nie - het lekker gebly.

Kamieskroon Cosy Cottages's terugvoer

Goeiedag Heleen, baie dankie dat u ons attent maak daarop, ons het dit dadelik uitgesorteer (die suikerpot). Ons sal ook verder inkyk mbt 'n oplossing vir Lukas eenheid se stort. Skies vir die ongerief en dankie vir die terugvoer. Ons hoop om u in die toekoms geriefliker te akkommodeer.

Kamieskroon Cosy Cottages
Janine J - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Janine J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi tussen die blomme en puik diens en akkommodasie.

Sien sterre.

Kamieskroon Cosy Cottages's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer Janine, ons is baie bly julle het Namakwaland so terdee geniet :)

Kamieskroon Cosy Cottages
Tersia G - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly jammer dit was so kort

Pragtige plek, silwer skoon en hoogs aanbeveel. Ongelukkig het ons net een aand geslaap maar sal graag volgende keer langer bly. Kan regtig aanbeveel.

Kamieskroon Cosy Cottages's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer Tersia, julle is enige tyd weer welkom by ons.

Kamieskroon Cosy Cottages
Mariet M - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariet M

Mooiste uitsigte oor die veld en berge vanaf die stoep

Ons het een nag oorgebly aan die einde van die blomseisoen in September 2020 en die blomme was nog vreeslik mooi. Die huis was ruim en goed toegerus met al die nodige asook n lugversorger. Daar was n binnebraai en verskeie opsies om buite te braai ook. Bring hout saam vir braai of jul kan dalk vooraf met eienaars reel. Lekker stoep voor met n groot tafel vir buite kuier en mooi uitsigte.

Anne Marie F - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne Marie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ideaal vir die blommekyk.

Aangesien dit baie koud was, sou 'n verwarmer baie welkom gewees het. Die binnebraai het nie baie gehelp nie, maar die warmwaterbottels vir die beddens was meer as nuttig.

Kamieskroon Cosy Cottages's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Anne Marie, dit is baie jammer dat julle koud gekry hopelik het die komberse ook gehelp met ekstra hitte. Let asb daarop dat die lugversorging binne die eenheid, in elke kamer, kan beide warm asook koud stel daarom nie die nut vir addisionele verwarmers ook nie.

Kamieskroon Cosy Cottages
Willem H - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was wonderlik en asemrowend.

Ek beveel cosy cottage aan, dis veilig en sentraal, asook baie skoon en vriendelik.

Kamieskroon Cosy Cottages's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer Willem, julle is enige tyd weer welkom by ons!

Kamieskroon Cosy Cottages
Sonya O - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonya O
Gesin met tieners

Super skoon, gerieflik en netjies.

Ons het twee aande hier oornag in die Lukas eenheid. Dit het die mooiste uitsig oor die berge vanaf jou stoep, met 'n lieflike binnebraai. Baie goed toegerus met kwaliteit afwerking en beddegoed. Ons sal beslis weer hier oornag.

Kamieskroon Cosy Cottages's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer Sonya, ons wardeer dit baie. Julle is enige tyd weer welkom terug.

Kamieskroon Cosy Cottages
Elana D - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elana D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooiste omgewing.

Netjiese huisie met 'n lekker warm huis gevoel.

Nadia C - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia C
Saam met vriende

Lovely!

The host was very accommodating and friendly.

Hannes B - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Regtig waarde vir geld. Baie netjies en gerieflik.

Goed geleë en baie gerieflik en skoon. Maklik om te kry en vriendelike diens.

Zaskia R - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zaskia R
Enkelreisiger

Ek het 2 nagte daar gebly.

Was baie stil en rustig en ek het baie veilig gevoel. Baie skoon en netjies. Sal definitief weer daar bly.

Kamieskroon Cosy Cottages's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer Zaskia, ons wardeer dit baie.

Kamieskroon Cosy Cottages
Sandra B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra B

Netjiese verblyf met als wat mens nodig het na so lang pad.

Pragtige plekkie, net jammer bure het luide musiek gespeel.

Kamieskroon Cosy Cottages's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Sandra. Ons gaan beslis met ons nuwe bure hieroor praat.

Kamieskroon Cosy Cottages
Henlie S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henlie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was baie verras met die plek.

Ek kan dit regtig aanbeveel. Ons het in Frances gebly en die kwaliteit van die bed, beddegoed en handdoeke was uitstekend. Dit was ook super skoon en pragtige interior.

Cindy H - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy H
Saam met vriende

Spacious and very comfortable for overnight stay.

A spacious house with all the amenities we needed (and more) for an overnight stay when travelling from Namibia. I imagine the location would be ideal during the flower season too.

Kamieskroon Cosy Cottages's terugvoer

Thank you for the positive feedback, much appreciated!

Kamieskroon Cosy Cottages
Antoinette D - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette D
Gesin met klein kinders

Die plekkie was cosy. Ons het die verblyf baie geniet.

Alles was reg - mooi en skoon!

Vincent M - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Vincent M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het die gasvryheid van die plattelandse mense baie geniet veral tydens ons aandete by die Kliphuisie Restaurant.

Sal dit beslis aanbeveel vir verblyf tydens blommetyd sowel as vir oornagverblyf.

Helena D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, skoon en ruim.

Ons het in Lukas gebly dis ruim, skoon en met ‘n pragtige uitsig vanaf die ruim stoep met sonsondergang. Hierdie eenheid gee geensins die gevoel dat jy in die dorp bly nie.

Frans L - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frans L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed.

Eenheid is skoon en netjies. Daar is slegs `n probleem dat die waterdrukpomp onder die badkamervenster staan en hard lawaai wanneer dit aan is. Ek stel voor dat die eienaar die pomp net wegskuif!

Kamieskroon Cosy Cottages's terugvoer

Dankie Frans, ons prioritiseer die skuif van die drukpomp so gou as moontlik.

Kamieskroon Cosy Cottages
Louisa E - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa E
Saam met vriende

Heerlik die binnebraai. Smaakvol en pragtig binne met pragtige uitsig!

Daar word vir seker mooi gekyk na die gaste en seker gemaak dat jy gerieflik en gerus kan wees. Sal vir seker weer daar tuisgaan.

Kamieskroon Cosy Cottages's terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde Louisa, julle is enige tyd weer welkom by ons.

Kamieskroon Cosy Cottages
Charl V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charl V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Groot, skoon, cosy cottage. Ondervinding pas by die naam.

Cottage was bo verwagting.

Daleen D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen D

Kuierhuis in pragtige omgewing.

Skoon huis, weg van die huis. Braaigereedskap 'n bietjie oud, maar die omgewing maak op vir dit. Alles was kraak skoon. Lekker gekuier.

Kamieskroon Cosy Cottages's terugvoer

Baie dankie Daleen. Ons sal die braai gereedskap onmiddelik vervang.

Kamieskroon Cosy Cottages
Garnet John A - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Garnet John A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kleurvolle dorpie.

Ons het baie lekker gebly. Die diens was baie vriendelik. Die huis is volledig toegerus met alles wat jy nodig het. Alles is modern en lyk nie afgeleef nie. Al wat bietjie gepla het was die raserige yskas en elke keer as die JoJo-pomp aan gaan raas dit bietjie.

Kamieskroon Cosy Cottages's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, John. Ons sal beslis die pomp verder wegskuif en ook na die yskas se geraas kyk, ek was nie bewus daarvan nie so ek sal besis ondersoek instel. Dankie.

Kamieskroon Cosy Cottages
Rene K - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die eenheid is pragtig skoon, alles wat jy nodig het, is voor voorsiening gemaak.

Kammieskroon is 'n pragtige, goed ingerigte eenheid. Wilson was daar om oop te sluit en te verseker dat ons als het wat nodig is.

Kamieskroon Cosy Cottages's terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer, Rene, ons wardeer dit en julle is enige tyd weer welkom by ons.

Kamieskroon Cosy Cottages
Ria (r) S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ria (r) S
Saam met vriende

Sal beslis aanbeveel!

Michelle was baie gaaf, en vriendelik! Plekkie mooi skoon en netjies!

Marisol G - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marisol G
Gesin met klein kinders

Very clean and comfortable house.

Very helpful staff. House satisfied our expectations. We had a good rest after a long day walking in Namaqua National Park.

Rondine I - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rondine I
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die Frances-eenheid bied gerieflike verblyf en het 'n groot stoep met buitebraai wat mens lekker laat kuier.

Ons was vriendelik deur Weston ontvang. Die verblyf is skoon en netjies en die lugverkoeling maak die eenheid baie gerieflik gedurende warm/koue weer. Ons was heerlik verras deur Weston se inisiatief om die eenheid skoon te maak sonder dat ons daarvoor gevra het. Beslis 'n pluimpie vir Weston.

Paul M - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paul M
Besigheidsreis

Nuwe eenhede met volledige geriewe.

'n Heerlike eenheid om te oornag of om die natuurskoon van die platteland te besoek.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

New units with full amenities.

A lovely unit for overnighting or basing yourself to visit the beauty of the countryside.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Pieter D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, gerieflike verblyf.

Ons het net een nag in die oulike huisie gebly met alles wat jy nodig het. Baie skoon en netjies. Vriendelike ontvangs. Ons sal weer hier oornag en kan Cosy Cottages met ‘n geruste hart aanbeveel.

Hentie R - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hentie R
Gesin met klein kinders

Koud maar heerlik!

Weston het ons vriendelik ontvang en ons eenhede (2) aangewys. Hy is skynbaar manalleen vir die plek se onderhoud verantwoordelik. Beide eenhede was silwerskoon. Vir 'n jong man nogal 'n prestasie! Alhoewel ons vrek koud gekry het, was ons verblyf onverbeterlik. Ons kan immers niemand vir die koue blameer nie. Eerder saam met hulle dankbaar wees vir die reën. Ek sal weer gaan!

Gavin S - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gavin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek sal dit aanbeveel vir enigiemand op pad na of terug van Namibië.

Dit was pragtig, skoon, netjies en ten volle toegerus.

Francois D - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful.

We had a wonderful time in stunning surroundings. Everything was of a high standard.

Iona G - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Iona G
Besigheidsreis

Enjoyed our stay. Clean and have all that need away from home

We really enjoyed our stay. It has an electric stove and gas stove which we found very convenient. Every day the establishment was cleaned which was very welcoming. Will definitely recommend to friends.

Maritsa S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maritsa S
Saam met vriende

Absolutely awesome!

Everything was so organised, clean and kiddie friendly. We loved staying there and was disappointed that is was only for one night. Thank you, Michelle. We loved the units.

Kamieskroon Cosy Cottages's terugvoer

Thank you for the positive response Maritsa, it's greatly appreciated and you are most welcome back anytime.

Kamieskroon Cosy Cottages
Deanne H - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deanne H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik geslaap, die plekkies is goed toegerus, netjies en bekostigbaar.

Ons het laat daar aangekom en is vriendelik ontvang. Ek kan Cosy Cottages beslis aanbeveel. Nie gedink daar is sulke oulike en netjiese plekkies in Kamieskroon nie, was aangenaam verras!

Lionel B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lionel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik!

Ons wooneenheid was goed ingerig en baie netjies. Ideale plek vir 'n dag of twee oorslaap. Ek kan dit sonder twyfel aanbeveel.

Erik V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erik V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi verblijf.

Rustig gelegen en mooi verblijf. Zeer geschikt voor één nacht op weg naar Namibië.

Linda V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat ons wou gehad het.

'n Juweel van 'n plekkie hier in Kamieskroon. Eerste keer hier. Sal dit vir seker aanbeveel en as onsself weer hier verby kom slaap ons weer hier, pragtig.

Irna V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Irna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend. Was my derde keer en sal beslis weer.

Beslis die moeite werd. Waarde vir geld.

Esmay V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmay V
Gesin met tieners

Rustig en gerieflik!

Ons het heerlik gebly. Die plek was uiters skoon en netjies.

Johan F - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verassing!

Ons het nie verwag om so 'n moderne, skoon en ruim plekkie te vind in Kamieskroon nie.

Melanie C - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Wat meer kan mens eintlik sê. Ons het heerlik gebly. Die plek was uiters skoon en netjies. Die diens ontvang vanaf die jong man wat ons ontvang het, vriendelik en hulpvaardig. Ons het heerlik ontspan.

Elsje J - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elsje J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Aangenaam verras om so oulike plekkie in die middel van nêrens raak te loop. Alles wat mens nodig het is daar, wat 'n goeie ding is, want daar is nie juis winkels op die dorpie nie.

Peter D - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Peter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stayed in Frances Cottage. Good location, very well equipped and highly recommended.

Friendly and efficient reception by the Caretaker, Weston. The cottages are ideally situated for the flower season (August/September) in order to explore the area. We stayed in Frances which is clean, comfortable, well-equipped for self-catering and highly recommended.

Gloudina B - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gloudina B
Saam met vriende

Rustig!

Baie lekker gekuier in die gasvrye omgewing - blomme so mooi.

Leo N - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leo N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fransis eenheid: Fantasties, kon nie beter kry nie, Die eenheid was nie 5, maar 10 ster, uitmuntend. Sal weer kom en kan dit werklik aanbeveel.

Michell Dreyer het werklik baie ekstra myle gegaan om die eenheid tot 'n luukse verblyfplek in te rig. Alles is skoon, wonderlik, home from home, en self vir die koue nagte was daar voldoende verwarmingstoerusting beskikbaar. Die eenheid het al ons verwagtings oorskry. Die bestuurder, Weston, is werklik 'n aanwins vir die bestuur en onderhoud van die eenhede. 'n Nette, baie vriendelike en hulpvaardige persoon. Ook die kommunikasies deur Michelle uitgestuur, het alle verwagtings oorskry. Alles stiptelik op tyd. Die aanwysings om by die eenhede uit te kom, van die begin van die dorp tot die eenheid kan nie verbeter word nie. Dit behoort 'n standaard te wees vir alle losieseienaars in die land. 'n Slot op die ingangshek kan aanbeveel word vir ekstra veiligheid.

Virginia G - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Virginia G
Saam met vriende

Cosy it truly is.

Cute and well-equipped cottage on the edge of town with an attached one, but we never heard our neighbours, every eventuality is catered for - a pool for a dip, air-con, extra blankets, hot water bottles, cooking or braaiing. The town is quaint, with the local café and garage straight out of the 70's and the little coffee shop full of hospitality as well as "Kamieskroon se Kos Kas" in Charlotta Street is a must, but the food must be pre-ordered, to meet the locals. We highly recommend Cosy Cottages for a stay and will definitely be back.

Michiel H - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michiel H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en veilig.

Lekker gebly, maar die warmwatersisteem is nie genoegsaam as twee mense na mekaar wil stort nie. Groter geyser sal probleem oplos of temperatuur van geyser opstel, veral in wintermaande.

Dries T - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Dries T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed, daar was geen blomme.

Sien sterre.

Nic Z - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nic Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon.

Ons het baie lekker gebly. Daar was egter twee areas wat dalk aandag kort. Hoewel die badkamer netjies, gerieflik en skoon was, het ons gevind dat die vloerteëls buitengewoon glad is a.g.v. die oop stort. Ons moes baie versigtig wees om nie te gly op die nat vloer nie. Hoewel die webblad aandui dat aandete en ander etes op versoek beskikbaar is, het die persoon wat ons ontvang het ons onomwonde meegedeel dat dat dit nie die geval is nie. Gelukkig het ons voorsiening vir aandete gemaak en kon ontbyt by die hotel kry.

Corne D - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en netjies.

Die persoon wat ons ingeklok het was baie vriendelik en behulpsaam. Ons het baie lekker daar gebly.

Alta V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alta V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige huisie.

Baie aangenaam en goed ontvang deur Westeron. Het die verblyf baie geniet.

Elanie K - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elanie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike uitsig, pragtige dorp.

Die huisie waarin ons was is regtig snoesig. Diens was professioneel. Onvergeetlike 2 dae. Ons kon regtig afskakel.

Deon R - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Te kort maar lekker.

Huis is baie netjies met alles wat jy nodig het. Sal weer daar gaan bly.

Nelie C - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nelie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het lekker gebly, maar sou nogtans 'n meer persoonlike ondervinding wou hê.

Ons het Kammieskroon toe gegaan om blomme te gaan kyk. Ons is ontvang deur 'n baie vriendelike jong man. Ongelukkig het hy geen kennis of enige inligting gehad oor waar ons blomme in die omgewing kon gaan kyk nie. Ons het wel wonderlike inligting by Peet Kruger, eienaar van die oulike Kuiervreugde Koffiewinkel, gekry.

Colleen L - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, vriendelik and snoesig.

Lieflike basis om te hê as jy die blomme wil sien. Skoon, vriendelik en 'n snoesige plekkie. Hoogs aanbevole.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Clean, friendly and cozy.

Lovely base to have when wanting to see the flowers. Clean, friendly and cozy spot. Highly recommended.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Wouter V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wouter V
Gesin met tieners

Die huise was goed toegerus en mooi netjies.

Ons het al vantevore hier gebly en het dit weereens baie geniet. Baie dankie vir 'n netjiese en goed toegeruste huisie. Hierdie is 'n goeie halfwegstop (Kaap en Namibië) en boonop 'n fees in die blommeseisoen.

Elsa S - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsa S
Saam met vriende

Wonderlik.

Aangename verblyf. Sal weer wil besoek.

Marc T - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Marc T
Gesin met klein kinders

Gerieflik.

Baie netjies en moderne huisie. Baie goed toegerus.

Susan F - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan F
Saam met vriende

Fantastiese ligging en omstandighede.

Die huis was baie goed toegerus. Alles wat jy moontlik kon nodig kry was beskikbaar.

Hennie C - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bakgat! Was aangenaam verras!

Baie lekker plekkie! Gasvry en vriendelik ontvang! Blyplek pragtig, skoon en netjies!

Ties S - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ties S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een heerlijk rustige plek om je reis te onderbreken, of om een paar dagen te verblijven.

Kamieskroon is een mooie uitvalsbasis om te genieten van Namakwaland. Cosie Cottages is een heerlijke plek on te vertoeven, goed uitgerust en rustig gelegen. Toch zit je in een wip op de N7. In kamieskroon zit je niet in de toeristendrukte van Springbok en dichterbij Skilpad nationaal park.

Roxanne J - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roxanne J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties, gesellig en rustig!

Na 'n lang dag op die pad was Kamieskroon Cosy Cottages 'n ware rus vir die siel! Alles was mooi netjies gewees met soveel spasie en privaatheid! Die plekkie is ook vreeslik oulik "uit gekit" in terme van kombuistoebehore! Die eienaars was vreeslik vriendelik en behulpsaam toe ons bietjie draad benodig het om ons bakkie te reg te maak, regte MacGyver styl. Ek sal beslis Kamieskroon Cosy Cottages kan aanbeveel!

Jana N - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jana N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, super rustig en volledig toegerus.

Ons het slegs een aand oorgebly in Kamieskroon op pad terug Kaap toe. Die cosy cottage is baie cosy en volledig toegerus - met talle moderne afrondings. En 'n lugverkoeler wat baie welkom was!

Delaine S - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delaine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik!

Baie dankie vir julle gasvryheid! Ons het heerlik by julle gekuier. Hoop ons sien julle sommer gou weer.

Nico N - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nico N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed toegeruste, skoon verblyf geskik vir 'n rustige afpak na 'n dag op die pad.

Sal weer in die toekoms daar oorbly en dit beslis aanbeveel vir ander reisigers.

Wanda D - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

So lekker gekuier by die kaggelvuur. Lekker plekkie.

Baie dankie vir heerlike kuier by julle cute cottage. Dit is mooi skoon en netjies en alle geriewe is daar. Hoop julle kry gou baie reën want dit is al wat ontbreek het.

Marianne M - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marianne M
Saam met vriende

Lovely cottages, really liked our stay.

This is a really convenient stopover for entrance to Namaqua National Park, and helps to break the journey, especially if you have kids. The host was responsive and accommodating, the place was clean and well prepared. Nice comfy beds, well equipped, lekker braai area. We just couldn't get the aircon light to go off at night (we didn't need it as the cottages were cool), and it was quite bright, so we had to balance a cushion in front of it.

Otto N - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Otto N

Heerlike veilige en volledige eenheid.

Verblyf was heerlik. Die eenheid wat ons gekry het was baie netjies, skoon en lyk of dit betreklik nuut oorgedoen was. Die dekor is pragtig. Kombuis baie volledig. Ons was 3 persone - een het op die uittrekbank/bed geslaap in die sitkamer gedeelte. Al kritiek wat ek moontlik mag gee is dat wanneer die bed uitgetrek en opgemaak is, daar regtig nie veel beweeg spasie is nie en natuurlik dan geen sitplek oor nie. Ideaal is hierdie eenheid maar eintlik vir 2 persone (in die aparte slaapkamer). Die bankbed moet gesien word as noodgeval. Maar andersins het ons heerlik gekuier en gebly en sal beslis weer terugkeer en van Cosy Cottages gebruik maak. Dankie Michelle en Ben-John. Ek kan sien julle doen moeite. Selfs met die tjoklits op die beddens.

Mike G - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful!

The owners and staff are very friendly and nothing is too much trouble for them.

Ansie D - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie D
Enkelreisiger

Uitstekende verblyf.

Die akkommodasie is pragtig gemeubileer en baie skoon en netjies. Dit is definitief van die beste akkommodasie wat ek ervaar het in die Noord-Kaap.

Marthinus P - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marthinus P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvrye, gerieflike en aangename verblyf.

Die eienaars was baie vriendelik en hulpvaardig, en geen moeite is ontsien om die verblyf aangenaam te maak nie. Hulle het ook goeie inligting gegee oor die omgewing, eetplekke en besienswaardighede. Ons het lekker daar gebly.

James D - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
James D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Well-equipped comfortable cottage in a quiet setting.

Michell is an excellent host and very helpful; to the extent of even being able to supply firewood for our barbecue after our late afternoon arrival. The two-bed cottage was quite spacious, comfortable, neat, clean and very well equipped with great attention to detail. The spotlight on the barbecue area was appreciated. No WiFi, but for one night this was not a problem. The cottage does not have security fencing, but seems to be in a safe area.

Marinda C - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda C

Pragtige, rustige uitsig.

Lekker rustig en eenkant.

Marco Aalbers H - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marco Aalbers H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Helaas geen bloemen in Namaqua.

Het is erg droog in Namaqualand, maar toch is het erg mooi in de omgeving. Je overnacht echt in het dorp en dat geeft je het gevoel, dat je niet echt een toerist bent. Het is erg aangenaam en heet terecht Cosy Cottage, It is very cosy. Voor ons heel belangrijk, het was erg rolstoelvriendelijk. Als je vragen had, kon je altijd terecht. Bedankt.

Virginia M - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Virginia M
Saam met vriende

Excellent stopover.

Very clean, convenient, well equipped and comfortable unit. Would recommend as a place to stay.

Tina G - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tina G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huislike cottage en gerieflike oornag plek.

Alhoewel klein is daar geen tekort aan enigiets. Gerieflike oornag plekkie. Vriendelike ontvangs en Michelle deel graag inligting oor kontrei.

Josephine Martha M - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Josephine Martha M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geen klagtes.

Ons het lekker gebly (ongelukkig geen blomme gesien nie).

Ansie H - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Wat 'n wonderlike gasvrou en haar kennis en raad van die omgewing awesome. Sien jou binnekort weer.

Hanlie R - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hanlie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en gerieflik.

Uiters netjiese, goed toegerusde en gerieflike eenheid.

Elizabeth E - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth E

Fantasies en uitstaande gasvryheid en vriendelikheid. Keurig gemeubileerd.

Dit was 'n wonderlike ervaring. Sal weer gaan. Alles was mooi en goed.

Hein O - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Hein O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese verblyf in die mooi Kamieskroon omgewing.

Ons het een nag hier oorgeslaap in 'n koue Julie. Ontvangs was baie vriendelik, en die huisie is klein, maar goed ingerig. Die yskas is net klein, en op 'n ongemaklike plek, Die kaggel het die plek heerlik warm gemaak. Ek het net baie koud gekry toe ek die aand buite moes braai! Beddens slaap lekker, en die volle Dstv was lekker vir die rugby kyk. 'n Elektriese kombers sou nogal lekker gewees het. Verder geen klagtes en sal weer daarvan gebruik maak.

Lynelle S - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lynelle S
Gesin met klein kinders

Heerlik gebly, selfs in die "af" seisoen; gerieflik en skoon, met 'n pragtige uitsig!

Ons gesin het baie lekker hier gebly. Die huisie is gerieflik, skoon en het 'n baie mooi uitsig oor die omgewing. Dit het al die nodige toerusting in die kombuis, lugversorgers om die kamers warm (of koud) te kry en elektriese komberse wat ons in die koue weer baie nodig gehad het. Ons het dadelik welkom gevoel.

Johan B - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig tussen pragtige Kamieskroonkoppies.

Dit was ons eeerste aand op ons safari deur die Noord-Kaap. En dit was sommer 'n hoogtepunt. Pragtige ligging aan die buitewyke van die dorp, pragtige omgewing met mooi berge en landskap, moet 'n lus in die blommetyd wees.