+92
Selfsorg in Bojanala

Karee Krans Camp & 4x4

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 79 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Brenton Leroy J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Peaceful. The stay was such a blessing and very relaxing to bond.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gushia S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2026

Relaxing, comfortable, family-friendly, memorable, enjoyable. The place was clean, comfortable, and very family-friendly, which made a big difference. There was enough space for everyone, and the environment felt safe and welcoming for both adults and kids. What we appreciated most was how peaceful and enjoyable everything was. It gave us the perfect chance to slow down and bond. Overall, it was a lovely getaway and exactly what we needed as a family. We would definitely recommend it and would love to visit again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wondera
Karee Krans Camp & 4x4
Glad you enjoyed your stay with us! It was a pleasure having you. Hope to see you again soon!

Luna R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Fantasties! Ons het ongelooflik lekker gebly. Dit is so stil en mens voel so naby aan die natuur. Kliëntediens is absoluut puik. Alles is pynlik skoon en netjies. Ons kan dit definitief aanbeveel. Baie dankie! Ons sal vir seker weer kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wondera
Karee Krans Camp & 4x4
Bly julle het julle tydjie by ons geniet! Ons hoop om julle weer in die toekoms te sien.

Henk B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

A getaway with the necessities in the Bushveld. We had a five-star experience at Karee Krans' cabin. They thought of everything and more: from an air fryer, ample cutlery and quality utensils to ice in the freezer. They managed the balance between accommodation and immediate immersion in the surroundings very well. There was much to explore we didn't get around to during our stay. We would love to go back and couldn't recommend it more strongly to anyone looking for a getaway with all the necessities in the Bushveld.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wondera
Karee Krans Camp & 4x4
Thank you for the feedback, Henk! Glad you enjoyed your stay and hope to see you again soon!

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lené C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Was lekker, gemaklik en baie aktiwiteitsvol. Dit was vreeslik lekker om by Karee Krans te kon kamp in ons tent. Die mense was vriendelik, daar was baie om te doen en ek sal enige tyd weer Karee Krans besoek. Dit was ook baie veilig gewees en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wondera
Karee Krans Camp & 4x4
Dankie vir die terugvoer, Lené! Bly julle het die tydjie by ons geniet en ons hoop om julle sommer binnekort weer te sien!

Ilana V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Baie lekker gebly, die eenheid is skoon, netjies en gerieflik. Baie lekker gebly, die eenheid is skoon en netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wondera
Karee Krans Camp & 4x4
Baie dankie vir die terugvoer, Ilana. Bly julle het die tydjie geniet! Hoop om julle weer in die toekoms te sien!

Johani J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

An absolute gem, now even better after upgrades. Karee Krans is an absolute gem of a place. We always really enjoy staying there, and they’ve now done upgrades that make it even better and more enjoyable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wondera
Karee Krans Camp & 4x4
Thank you for the feedback, glad you enjoyed the upgrades! See you again in the future.

Chante P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Relaxing. The Log Cabin was an amazing escape from the city.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wondera
Karee Krans Camp & 4x4
Bly julle het die kuiertjie geniet, hoop om julle weer in die toekoms te sien!

Louise D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Great. Dit was regtig baie lekker en baie mooi en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wondera
Karee Krans Camp & 4x4
Bly julle het die kuiertjie geniet, hoop om julle weer te sien!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Wondera Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 79

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 590
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 590
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 590
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Karee Krans Farm, Off the N4, 50 km from Rustenburg, 2835, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 72 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAabb2e0972868d9fd948edc187bbbfab46e85c71431037959be9a7d508a3c2f339e4a92d876c6a7e9ff7f79d11dabbf137a52?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R590 per nag, vir 2 mense 79 5 1 5 Karee Krans Farm Off the N4 2835 Noordwes 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.57943 26.88866
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang