+92
Selfsorg in Bojanala

Karee Krans Camp & 4x4

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 85 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Riaan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Sal defnitief weer besoek. Baie rustig en stil, so mooi in die natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wondera
Karee Krans Camp & 4x4
Dankie vir die terugvoer. Hoop om julle sommer gou weer te sien!

Lerisa L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2026

Wonderlike familie wegbreek in die bos. Fantasiese plek met wonderlike gasvrou wat ons baie bederf het. Skoon netjiese plek met mooi uisig. Bederf met sjokolade, pak ys in vrieskas, sakke hout, ens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wondera
Karee Krans Camp & 4x4
Dankie vir die terugvoer, Lerisa! Hoop om vir julle sommer gou weer te sien!

Corleen M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Baie lekke(r). Rustig. Vriendelike mense. Skoon. Ons het baie lekke(r) gebly. Ons sal Karee Krans gerus aanbeveel. Daar is lekke(r) staproetes, fietsry roetes, 4x4 roetes, plek vir visvang, speelplek vir die kinders, ens. Mense kan lekker rustig sit en kyk hoe die bokkies kom eet. Maak gerus ñ draai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wondera
Karee Krans Camp & 4x4
Dankie vir die terugvoer en die aanbeveling, Corleen! Bly julle het die tydjie geniet hier by ons. Hoop om vir julle weer te sien in die toekoms!

Willemien N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2026

Uit en uit een van ons gunsteling bestemmings! Wat 'n ongelooflike bestemming. Ons het heerlik gekuier en ontspan. Die sonsopkoms was 'n treffer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wondera
Karee Krans Camp & 4x4
Bly julle het die kuiertjie by ons geniet! Dankie vir die terugvoer, ons hoop om julle binnekort weer te sien!

Charlien J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Heerlike netjiese verblyf met pragtige uitsig! Skoon en netjiese verblyf met pragtige fasiliteite, sal dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wondera
Karee Krans Camp & 4x4
Baie dankie vir die terugvoer! Bly julle het die kuiertjie geniet. Hoop om julle weer te sien in die toekoms.

Brenton Leroy J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Peaceful. The stay was such a blessing and very relaxing to bond.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wondera
Karee Krans Camp & 4x4
Glad you enjoyed your stay! Hope to see you again in the near future!

Gushia S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2026

Relaxing, comfortable, family-friendly, memorable, enjoyable. The place was clean, comfortable, and very family-friendly, which made a big difference. There was enough space for everyone, and the environment felt safe and welcoming for both adults and kids. What we appreciated most was how peaceful and enjoyable everything was. It gave us the perfect chance to slow down and bond. Overall, it was a lovely getaway and exactly what we needed as a family. We would definitely recommend it and would love to visit again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wondera
Karee Krans Camp & 4x4
Glad you enjoyed your stay with us! It was a pleasure having you. Hope to see you again soon!

Luna R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Fantasties! Ons het ongelooflik lekker gebly. Dit is so stil en mens voel so naby aan die natuur. Kliëntediens is absoluut puik. Alles is pynlik skoon en netjies. Ons kan dit definitief aanbeveel. Baie dankie! Ons sal vir seker weer kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wondera
Karee Krans Camp & 4x4
Bly julle het julle tydjie by ons geniet! Ons hoop om julle weer in die toekoms te sien.

Henk B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

A getaway with the necessities in the Bushveld. We had a five-star experience at Karee Krans' cabin. They thought of everything and more: from an air fryer, ample cutlery and quality utensils to ice in the freezer. They managed the balance between accommodation and immediate immersion in the surroundings very well. There was much to explore we didn't get around to during our stay. We would love to go back and couldn't recommend it more strongly to anyone looking for a getaway with all the necessities in the Bushveld.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wondera
Karee Krans Camp & 4x4
Thank you for the feedback, Henk! Glad you enjoyed your stay and hope to see you again soon!

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Wondera Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 85

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 590
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 590
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 590
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Karee Krans Farm, Off the N4, 50 km from Rustenburg, 2835, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 72 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAabb2e0972868d9fd948edc187bbbfab46e85c71431037959be9a7d508a3c2f339e4a92d876c6a7e9ff7f79d11dabbf137a52?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R590 per nag, vir 2 mense 85 5 1 5 Karee Krans Farm Off the N4 2835 Noordwes 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.57943 26.88866
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang