LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Karee Krans Camp & 4x4 | LekkeSlaap
+43

Karee Krans Camp & 4x4

  • Kapasiteit: 68 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plaas Karee Krans, Langs die N4, 50 km vanaf Rustenburg, 2835, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R320 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Karee Krans Nature Farm is 'n pragtige plaas wat 200 hektaar beslaan. Dis 10 km vanaf die N4 en 50 km vanaf Rustenburg. Dis die perfekte plek vir 4x4-entoesiaste, voëlkykers, gesinne, paartjies, skoolgroepe en natuurliefhebbers. Karee Krans Nature Farm het 'n ryke geskiedenis en word omring deur die allermooiste natuurskoon. Hier kan jy kom rus en 'n ware plaas-avontuur beleef.

Dié plaas het 'n pragtige kampterrein langs 'n stroompie in die bosveld onder groot bome. Die ablusiegeriewe is basiese houthuise met geteëlde vloere, spoeltoilette en warmwaterstorte. Alle kampeerplekke het kragpunte. Kinders kan hulle fietse saambring, op die hindernisbaan speel, visvang, op kano's vaar of op die waterglyplank baljaar wat in in een van 3 vars, skoon damme is.

Daar word tans houthuise gebou wat elk sy eie swembadjie en braaigeriewe het. Hulle is volledig toegerus vir selfsorg, pragtig gemeubileer en is in die bosveld geleë wat 'n lekker rustige, privaat atmosfeer skep.

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 11 resensies vir Karee Krans Camp & 4x4
Netheid
3.7/5
Diens
3.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.8/5

Ligging

  • Plaas Karee Krans, Langs die N4, 50 km vanaf Rustenburg, 2835, Noordwes
  • Gaste dink Karee Krans Camp & 4x4 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bojanala Noordwes
Vanaf R320
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R320
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 68 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plaas Karee Krans, Langs die N4, 50 km vanaf Rustenburg, 2835, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf4f81936bfba994a43e9eb3d7250cb6f8b39e06baeedb5e3ef1344fe42da74f361497b69e2bbb65e6a0e9eda69cc0add7260?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R320  per nag (vir 2 persone) 11 5 1 4 Karee Krans Farm Off the N4 2835 Noordwes 086 999 0018 14:00-20:00 11:00 -25.57943 26.88866
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!