+43
Hotel in Vosburg

Karoo Country Inn (Vosburg Hotel)

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Mariëtte T
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Eienaars baie gasvry en vriendelik! Heerlik geslaap! Heerlik gekuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alice B
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Baie lekker gekuier daar. Baie gerieflik en netjies. Baie vriendelike ontvangs gehad en die kos was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Netjiese kamer. Aangename gasheer en vrou. Baie aangename verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Bennie G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Die gasheer en -vrou het ons soos familie laat voel en laat besluit dat hierdie plek. Ons het verskriklik lekker gebly. Die diens was puik, en die aandete en ontbyt wat voorgesit was, uit die heel boonste rakke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Wow, the best. Gasvryheid en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
3.6
Apr 2024

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Leon P
1 nag
5.0
Des 2023

Uitstekend en gasvryheid! Baie gasvryheid met heerlike aandete.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucille S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Vanaf Pretoria na die Tankwa Karoo/ Kaapstad is dit 'n goeie oornag stop in die platteland. Die eienaar se vrou het 'n heerlike tuisgemaakte maaltyd aan ons voorgesit vir aandete. Voor aandete kon ons 'n drankie geniet in die kroegie van die Inn. Beurtkrag was geen probleem nie; die kragopwekker het sy werk gedoen. Na ete het ons buite gesit onder die ongelooflike sterrehemel. Ons kon lekker warm bad en onder 'n muskietnet 'n heerlike nagrus geniet. Vriendelike, gasvrye diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retha D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

'n Unieke ervaring. Dit was 'n positiewe ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Louis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 012
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 012
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 012
per nag (plek vir 2)
Bespreek

58 Market Street, Vosburg, 8780, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8a71c6872328275bdb913fd44ccfc6fb1e0465c24ab92f370267775bf1bcb651888b91a61ea103bd8721d37117bc92db6e6b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 012 per nag (plek vir 2) 46 5 1 5 58 Market Street Vosburg 8780 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -30.576918985015 22.881291579276
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang