Beskrywing
Die woonstel het 'n dubbelbed en privaat badkamer met 'n stort en toilet. Die eenheid het 'n kombuisie met 'n mikrogolf, yskas, tee-en koffiemaakgeriewe en 'n eetarea. Verder het die woonstel 'n privaat ingang en braaigeriewe is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Slegs die kamer
Huisreëls
Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet asb. navraag oor die toestand van die grondpad doen voor aankoms, omdat die toestand weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die gastekamer is ideaal vir 'n groep of gesin en het 2 slaapkamers wat 'n badkamer deel. Een van die kamers het 'n dubbelbed en die ander het 2 enkelbeddens. Tee-en koffiemaakgeriewe en 'n privaat ingang is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Badkamer
Buitelug
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs die kamer
Huisreëls
Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet asb. navraag oor die toestand van die grondpad doen voor aankoms, omdat die toestand weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
27 Gots Street, Williston, 8920, Noord-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang