Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 75 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Etienne V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Idiaal vir 'n 'lockup and go' tipe reis vakansie. Die kamer was baie gemaklik vir ons met ons 3-jarige tweeling. Behalwe vir die veiligheid en spasie wat hier aangebied word, was die lugversorging 'n wenner.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Surina S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Heerlik! So lekker gebly in Karoo Nest! Als was perfek! Bonus vir my was die filter koffie! Naby aan orals waar jy wil wees. Vriendelike gasheer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

N baie veilige en rustige plekkie. Die plekkie was baie gerieflik en skoon en daar was van alles wat 'n mens nodig het. Die lugverkoeling was 'n pluspunt want dit was 'n baie warm dag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pearl V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Mooi plek om oor te slaap. Baie mooi plekkie. Jy het alles wat jy nodig het. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theresa S
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Vriendelike gemaklike rustige gasvrye oornag met die mooiste tuine. Roger and Shirley went out of their way to accommodate us and made our stay pleasant. Lovely, clean, hospitable, comfortable overnight stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zaan Mari V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Baie lekker gebly, veilige, netjiese plek, alles wat jy nodig het. Baie lekker gebly, netjiese plek, sal vir seker weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sue L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Lekker daar uitgespan. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shirley
Karoo Nest
Baie dankie, so bly julle het dit geniet.

Geraldine G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Heerlik gebly, plekkie baie oulik. Het heerlik by Karoo Nest gebly. Rodger en Shirley was baie vriendelik en ons het tuis gevoel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shirley
Karoo Nest
Dankie, hopelik sien ons julle volgende jaar.

Tom T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Quiet place, walking distance of port tasting. Quiet stay, with a nice covered private seating area outside. We enjoyed the location, walking distance to Boplaas tasting room and Calitzdorp cellar.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shirley
Karoo Nest
Thanks, so pleased you enjoyed your stay.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Shirley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 75

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

8 Pretorius Street, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA85f59b2eafe91e6a6df96c9ecf1dc752d16e2565535fe325dc683048aa16d0c01dc1f1db797b07b33b5ce5352fc2bd5b15ee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 75 5 1 5 8 Pretorius Street Calitzdorp 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.536253802549 21.686940493779
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang