Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Nest

Tuinateljee
Vanaf R750
R750 R675
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid is ideaal vir 'n paartjie en beskik oor 'n slaapkamerarea met 'n koningingrootte-bed, 'n sitarea en oopplan-kombuisie, en 'n privaat badkamer met 'n instapstort. Die kombuisie is met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, 'n ketel, 'n broodrooster en 'n elektriese braaipan toegerus. Dit het lugversorging, 'n TV met die volle DStv-pakket en WiFi. Gaste het toegang tot hul eie privaat tuin, 'n sitarea op die dek en braaigeriewe. Daar is 'n omsetter om krag aan die TV en WiFi te verskaf tydens beurtkrag.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskassie, mikrogolf, ketel, broodrooster en elektriese braaipan insluit.

Huisreëls

Die Gesinseenheid en Tuinwoonstel is op die eienaars se woonerf en apart van die hoofhuis. Die Gesinseenheid en Tuinwoonstel het 'n privaat ingang en tuin.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesinseenheid
Vanaf R800
R800 R720
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid is ideaal vir 'n gesin en beskik oor 'n hoofkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n kombuisie, 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak en 'n skuifdeur wat lei na 'n tweede slaaparea met 2 klein enkelbedjies. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, ketel en broodrooster toegerus. Die eenheid het lugversorging, 'n TV met die volle DStv-pakket en WiFi. Gaste het toegang tot 'n privaat tuin, sitarea en dek met braaigeriewe. Daar is 'n omsetter om krag aan die TV en WiFi te voorsien gedurende beurtkrag.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskassie, mikrogolf, ketel en broodrooster insluit.

Huisreëls

Die Gesinseenheid en Tuinwoonstel is op die eienaars se woonerf en apart van die hoofhuis. Die Gesinseenheid en Tuinwoonstel het 'n privaat ingang en tuin.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R750
R750 R675
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pretoriusstraat 8, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA85f59b2eafe91e6a6df96c9ecf1dc752d16e2565535fe325dc683048aa16d0c01dc1f1db797b07b33b5ce5352fc2bd5b15ee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R675 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 8 Pretorius Street Calitzdorp 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.536253802549 21.686940493779
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem