5 gaste
3 slaapkamers
4 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 15 Park Avenue, Hout Bay, Cape Town, 7806, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Karrad Gastehuis is in Houtbaai geleë en bied maklike toegang tot gewilde strande soos Houtbaai, Llandudno, Kampsbaai en die 4 Cliftonstrande.
Die gastehuis bied privaatheid, pragtige berguitsigte, en 'n rustige verblyf binne-in 'n groot, inheemse tuin.
Die gastehuis bestaan uit 3 kothuise, elkeen met sy eie privaat ingang, patio, braaigeriewe, 'n kombuisie en of DStv of Netflix/YouTube.
Ander geriewe sluit ondervloerse verhitting en WiFi in.
Die gastehuis bied veilige parkeerplek en groot speel area vir die kinders.
Besienswaardighede in die area sluit World of Birds, die asemrowende Chapmanspiek-rylaan, Houtbaai se hawe, Simonstad se pikkewyne by Bouldersstrand, die bekende Constantia Wynroete, die V&A Waterfront, Tafelberg se kabelkar asook die Kaapse middestad in.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Ettienne Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 48
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 15 Park Avenue, Hout Bay, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
- Gaste dink Karrad Guest House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
15 Park Avenue, Hout Bay, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang