Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karrad Guest House

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Ettienne Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 38

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 21 resensies vir Karrad Guest House
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.3/5
Pieter M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter M
Gesin met tieners

Stunning plekkie.

Alles was in plek gewees soos dit geadverteer word. Baie dankie aan the host who heeltyd byderhand was en behulpsaam was met alles. Gaan definitief weer daar kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindsey W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindsey W
Gesin met tieners

We were warmly welcomed and had an enjoyable stay at Karrad Guest House.

Really enjoyed the surroundings and friendly host. The (room) was comfortable with good space. Definitely recommend and would use again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Abraham D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abraham D
Saam met vriende

Lovely stay in a comfortable setting.

We had a great stay for one night at Karrad Guest House. We braaied in the Weber and ate around the well-stocked dining area. Etienne was an awesome host by actively communicating, showing us around the accommodation, and even letting us borrow his braai salt! It was perfect for what we needed and super-comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan E - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susan E
Gesin met tieners

Baie rustige gebied, omtrent 10 min van die see af. Dit was baie lekker gewees.

Ons as gesin het dit baie geniet by Karrad Guest House. Etienne, die eienaar is 'n baie aagename persoon. Ons het die 1ste aand seker eers 10uur daar aangekom omdat ons teen Tafelberg op is. Hy het geen probleem met dit gehad nie. Die tyd was net baie lekker daar gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Why D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Why D
Saam met vriende

Baie aangenaam en veilig.

Eienaar/gasheer ook baie vriendelik en tegemoetkomend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frederik B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederik B
Gesin met tieners

Rustig, kalm, vriendelik, mooi omgewing.

Dit is 'n baie lekker plek vir die hele gesin. Dit is lekker kalm en rustig. Die hele gesin kan lekker ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brett B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Brett B
Gesin met klein kinders

Good.

Friendly hosts, would stay again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Florence C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Florence C
Saam met vriende

Awesome, amazing, wonderful.

Ettienne was extremely helpful and kind. The place is one of the best I have been to.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharon E - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon E
Gesin met tieners

Fantastiese blyplek met 'n pragtige tuin.

Gasvry. Rustig. Pragtige omgewing en uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharon M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon M
Gesin met klein kinders

It was awesome and the view - WOW - amazing!

I would recommend this place for anybody that wants to have a relaxed atmosphere and weekend with family and friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nardus R - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nardus R
Gesin met tieners

Comfortable stay at Karrad at a good price.

We had a comfortable stay at Karrad Guesthouse. The apartment is nicely furnished with good Wi-Fi. There are nice views of the town from the apartment. The guesthouse is close to a number of very good restaurants and also not far from the beach. Very friendly and kind host. Thank you for a very nice stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leigh-ann W - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Leigh-ann W
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was amazing.

Lovely place to clear your mind and just enjoy the trees and surroundings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nadia B

Dit voel soos by die huis.

Karrad Guest House is 'n nice plekkie. Ek en my gesin het dit regtig geniet en dankie aan Ettienne vir sy gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Samantha S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha S

Netjiese, skoon en waarde vir geld verblyf met vriendelike gasheer.

Die verblyf het aan al ons verwagtinge voldoen. Netjies, skoon en waarde vir geld. Eienaars baie gasvry en vriendelik sonder om inbreuk op jou privaatheid te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leslie W - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leslie W
Gesin met tieners

Baie aangenaam, geen klagtes nie.

Eienaars baie gaaf en behulpsaam. Goeie ligging in stil area en maklik om te kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize M
Saam met vriende

Rustig en netjies.

Goed ingerig en netjies. Eie sleutels en hekkontrole. Vriendelike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Darren T - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darren T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Two bedroom cottage has everything needed for a secluded stay in Hout Bay.

We were in need of a quick solution after our previous booking was cancelled and we had no where to stay. Karrad Guest House responded to our request promptly and we really enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karrad Guest House se terugvoer

Thank you for your kind comments, Darren.

Karrad Guest House
Jasper T - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jasper T

Lekker stil verblyf.

Lekker ruim verblyf met binne parkering in stil straat met min verkeer. Die eienaars Ettienne en Lynette is baie gasvry en dit voel of jou by ou vriende bly. Selfs met huidige waterkrisis in Kaapstad het dinge seepglad verloop alhoewel ons seker gemaak het om ons kant te bring en binne die water limiete per persoon te bly. Ons sal definitief weer by hulle gaan bly as ons Kaapstad besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karrad Guest House se terugvoer

Dankie vir jul gunstige terugvoer, Jasper!

Karrad Guest House
Madelane J - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Madelane J
Gesin met tieners

Heerlik.

Het heerlik gekuier, pragtige plek

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karrad Guest House se terugvoer

Dankie Madelane :-)

Karrad Guest House
Charmaine V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende uitsig met privaatheid.

Die personeel is vriendelik en die atmosfeer warm. Die plek is baie skoon en die uitsig pragtig. Die twee wat ons daar gebly het was heeltemal te kort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karrad Guest House se terugvoer

Baie dankie, Charmaine!

Karrad Guest House
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parklaan 15, Houtbaai, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4840480fcc3b25036ad222d69023f5bae87ee6777e55f174d5a5bad0264c7f435f8a2ea4c6fb8efbc2a663ace320f648edde?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 5) 21 5 1 5 15 Park Avenue Hout Bay 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.017706556898 18.352318542328
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem