LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Karrad Guest House | LekkeSlaap
+45

Karrad Guest House

9 resensies
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 8 nagte of langer is. Geldig vanaf 20 Okt 2020 tot 15 Des 2021.

  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Parklaan 15, Houtbaai, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 R765 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Karrad Gastehuis is in Houtbaai geleë en bied maklike toegang tot gewilde strande soos Houtbaai, Llandudno, Kampsbaai en die 4 Cliftonstrande.

Die gastehuis bied privaatheid, pragtige berguitsigte, en 'n rustige verblyf binne-in 'n groot, inheemse tuin.

Die gastehuis bestaan uit 3 kothuise wat elkeen sy eie privaat ingang, patio, braaigeriewe, 'n kombuisie en DStv het.
Ander geriewe sluit ondervloerse verhitting en WiFi in.

Die gastehuis bied veilige parkeerplek en groot speelarea vir die kinders.

Besienswaardighede in die area sluit World of Birds, die asemrowende Chapmanspiek-rylaan, Houtbaai se hawe, Simonstad se pikkewyne by Bouldersstrand, die bekende Constantia Wynroete, die V&A Waterfront, Tafelberg se kabelkar asook die Kaapse middestad in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 9 resensies vir Karrad Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Parklaan 15, Houtbaai, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Gaste dink Karrad Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R850
Vanaf R765
per nag (plek vir 5)
was R850
Vanaf R765
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Parklaan 15, Houtbaai, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA018746ef6dd4db0c676795280a2407e261b822bec626ac391aa3b4988f33ad8e469a0ba6c55aeb12b7ccdfc4b2cbc5f19e62?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R850, nou Vanaf R765  per nag (plek vir 5) 9 5 1 5 15 Park Avenue Hout Bay 7806 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 11:00 -34.017706556898 18.352318542328
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!