+21
Selfsorg in Bredasdorp

Karsrivier Gastehuis

5 gaste

3 slaapkamers

4 beddens

1 badkamer

  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • R319, Karsrivier Farm, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Karsrivier Cottage is op die oewer van die Karsrivier in die Overberg geleë, net 7 km buite Bredasdorp. Die kothuis is 'n ou plaashuis wat onlangs opgeknap is en hiér kan gaste die vrede en skoonheid van die plattelandse lewe ervaar.

Die kothuis beskik oor 3 slaapkamers met gehaltelinne en handdoeke. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n enkelbed. Die badkamer het 'n wasbak, toilet, Victoriaanse bad en 'n stort.

Die oopplan-kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, yskas, vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Gaste kan binne of buite braai. Die stoep lei uit na 'n buitebraai-area met 'n uitsig op die Heuningberg. Daar is ook 'n lieflike sonkamer met 'n uitsig oor die omliggende natuur.

Gratis WiFi is beskikbaar.

Aktiwiteite op die plaas sluit voëlkyk en fietsry in. Die De Hoop Natuurreservaat en Malgas is net 40 km vanaf die kothuis. Die mees suidelike punt is 47 km ver. Gaste kan ook Waenhuiskrans en die Elimvallei-roete verken.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Samuel V
5.0
Rustig, stil, gemaklik. Pragtige plek. Heerlik rustig en stil. Goed toegerus. Vriendelike diens.
Mei 2025
Johanna G
Saam met lewensmaat
5.0
Juweel van 'n plaashuis sal dadelik jou hart steel. Baie gerieflike en ruim plaashuis. Gemaklike beddens en ruim badkamer. Volledige kombuis en heerli...
Sien meer
Mei 2025
Ronel V
Saam met vriende
4.8
Pragtig, rustig en uiters gerieflik. Die kothuisie is pragtig en gerieflik ingerig. Die vuurmaakplekkie in die eetkamergedeelte is 'n oulike luuksheid...
Sien meer
Des 2025
Annette L
Saam met lewensmaat
4.4
Lekker gerus. Die mooi huisie is lekker ruim en het alles wat jy nodig het. Ook ver genoeg van die hoofhuis, net naby die grootpad ongelukkig.
Mrt 2026
Angela Spilsbury S
Saam met lewensmaat
5.0
We thoroughly enjoyed our stay on the farm. A perfect base to explore the surrounding area. The farmhouse was clean, well equipped and ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marlene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • R319, Karsrivier Farm, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Gaste dink Karsrivier Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R2 150
per nag, vir 5 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 150
per nag, vir 5 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 150
per nag, vir 5 mense
Bespreek

R319, Karsrivier Farm, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAH0k6MMLhyebx5uGpGddsCj52OQWsgjXHMCpVsbifOCepcY3BSZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 150 per nag, vir 5 mense 33 5 1 5 R319 Karsrivier Farm 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.485547237508 20.093640089035
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang