Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karsrivier Gastehuis

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Marlene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 28

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 26 resensies vir Karsrivier Gastehuis
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5
Nick D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nick D
Gesin met klein kinders

Peaceful and stylish.

Wonderful location overlooking farmlands, beautifully restored old house. Perfect for a winter getaway.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Enkelreisiger

Heerlik rustig.

Naby genoeg aan die dorp as jy melk vergeet het en ver genoeg vir daai rustige plattelandse gevoel. Goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter-jan B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter-jan B
Gesin met tieners

Baie lekker gebly tydens ons tennistoernooi in die Overberg.

Baie lekker gebly en sal dit enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marisca R - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisca R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tranquil, Animals, Relaxing, Upscale cottage

10/10 would go again Lovely Cottage Lovely area

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carol H - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carol H

Great weekend breakaway.

This is great if you are looking for a peaceful setting in nature. You have scenic views of rolling hills and countryside as far as the eye can see with prolific bird life. The cottage is spacious, light and airy with a very well-equipped kitchen. There are 3 options for braaing: indoors, outdoors and a Weber. It is a great base for touring the area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colleen B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

A very comfortable farm stay with interesting places to visit in the area.

Happy to escape the city for a break away in such a beautiful spot.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brent C - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Brent C
Gesin met klein kinders

Very nice accommodation. Would stay there again.

My family and kids stayed there, this past Valentines weekend. Very nice and clean. Loved the sound of sheep in the distance. Could be a little cheaper. But all in all very nice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques B
Enkelreisiger

Kothuis baie goed toegerus, netjies en ruim in mooi, rustige omgewing.

Kothuis is netjies en ruim in is in 'n baie mooi en rustige omgewing. Tuin rondom kothuis is baie goed versorg en daar is lekker braaigeriewe. Dit is ideale plek vir familie om weg te kom van stad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann L - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johann L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, rustig in pragtige natuurskoon.

Pragtige, moderne dog antieke plaashuisie en uitstekend toegerus. Natuur- en voëllewe was wonderlik en baie mooi uitsig. Definitief die plek as jy wil rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marina K - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Salig.

Ons het ons verblyf by Karsrivier vreeslik geniet. Die rustige plaasatmosfeer het gesorg vir 'n heerlike wegbreek uit die stad en was presies waarvoor ons gehoop het. Die huis is goed toegerus en baie mooi en netjies. Die plattelandse gasvryheid van die nabygeleë dorpies van Bredasdorp, Napier, Struisbaai en L'Agulhas het vir 'n heerlike vakansie gesorg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dani B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dani B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese atmosfeer.

Die gastehuis was baie netjies en skoon. Die braai-area was tops gewees. Ons sal definitief weer 'n draai maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natashja T - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natashja T
Gesin met klein kinders

'n Ongelooflike en rustige 2 dae in 'n netjiese en skoon gastehuis in 'n pragtige omgewing.

Ek, my man en ons 7 jarige seuntjie het 2 dae heerlik ontspan in die pragtige Karsrivier Gastehuis. Die huis was skoon, netjies en alles wat ons vir ons tydjie nodig gehad het was daar. Dit is altyd die klein goedjies wat 'n verskil maak en in hierdie geval kan jy sien dat baie tyd en aandag aan die detail spandeer is. Jy kry sommer so lekker plaas-gevoel as jy daar kuier. Ons het lekker gekuier op die stoep, waar my seuntjie veilig om die huis kon speel. Regtig 'n juweel in die omgewing. Dankie vir die pragtige plekkie, ons sal beslis weer daar bly as ons in die omgewing is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus en vrede.

Weg van die stad se gewoel en gejaag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
William C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William C
Saam met eggenoot / lewensmaat

A real gem!

I was not too sure of what to expect but this was a great find. I stay at a lot of B&B's as I cycle numerous events in the Cape and further. This was the best of all. Clean, spacious with everything you needed. I could not fault it at all and will definitely return when I get the chance. I have already told my friends about Karsrivier so I may have difficulty in finding a booking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ester V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ester V
Gesin met tieners

Netjies en gerieflik.

Ons het die gastehuis baie netjies en gerieflik gevind. Die uitsig oor die omgewing was pragtig en die plaas atmosfeer baie rustig. Ons het baie lekker gekuier. Baie dankie vir julle gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wikus K - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus K
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Wonderlike plekkie naby natuur.

Besondere netheid het opgeval. Rustige plaasatmosfeer, baie spesiaal. Sterrehemel, voëltjies besig om nessies te bou was ongelooflik. Kan so 'n plekkie met geruste hart aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debbie V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie V
Gesin met klein kinders

Absoluut ‘n wenner!

Ons was mal oor die kothuis. Klein details is oral in die huis. Puik geleë en 'n puik gasheer. Die huis het baie spasie. Kombuis is goed toegerus met alles was jy benodig en nog meer. Is definitief meer as 5 sterre werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bertus G - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Bertus G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulike wegbreekhuisie in 'n rustige omgewing.

Goed ingerig. Baie mooi uitsig en lekker naby aan dorp. Ander huisie naby maar voel tog afgesonder. Watertoevoer word deur 'n drukpomp voorsien. Dit was 'n probleem. Wanneer koue water oopgemaak word terwyl iemand stort raak stort se koue water weg. Mens kan lelik verbrand so.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Matty B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matty B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hemel op Aarde.

Hierdie plekkie is 'n juweel op die plaas en nie ver van die dorp nie. Baie rustig, skoon en baie goed ingerrig. Marlene en Kosie Wessels is vriendelike mense en sal 'n ekstra myl vir hul gaste stap - dankie vir die ekstra hout, Marlene. Karsrivier Gastehuis sal altyd ons eerste keuse in Bredasdorp wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hoogveld Boerdery Beleggings H - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hoogveld Boerdery Beleggings H
Gesin met klein kinders

Skoon en rustig.

Die kombuis is baie goed toegerus. Kamers is skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanette B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en baie goed toegerus.

Die huis is baie gerieflik en in 'n rustige area met pragtige vergesigte, alles wat mens nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ryno L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gemaklik en gerus.

Ek het baie lekker gebly, wou nie gaan nie, baie baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lieschen O - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lieschen O
Saam met vriende

Aangenaam en gerieflik.

Pragtige huisie wat herinner aan die jaar toet. Goed ingerig en baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine H - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine H
Gesin met klein kinders

So gemaklik, plaaslik en tog na aan alle geriewe.

Het jul plekkie aanbeveel by die skool aan my kollegas en 'n paartjie het klaar bespreek vir 'n naweek in Desember. A home away from home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ben P - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben P
Gesin met klein kinders

Awesome stay at the cottage.

We stayed here just for 1 night, but it was a great experience! The cottage is very cozy, but big, has a fully equipped kitchen, even has an indoor braai! Nice property as well, and not too far from the road. We found a free bottle of wine in the kitchen, a nice touch. It's a bit hard to find using the location provided on this site, but Karsrivier is only a couple of houses so we figured it out fast enough. Very friendly host. We loved it and can only highly recommend it! Perfect for a family or group of friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 900
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R1 900
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R319, Karsrivier-plaas, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAH0k6MMLhyebx5uGpGddsCj52OQWsgjXHMCpVsbifOCepcY3BSZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 5 mense 26 5 1 5 R319 Karsrivier Farm 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.485547237508 20.093640089035
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem