Pick your preferred language

English

Afrikaans

+15

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Keurkloof Road, Keurkloof Farm 20, Robertson, 6705, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

La Paradiso bied 'n gerieflik gemeubileerde kamer met 'n en-suite badkamer vir 2 gaste op 'n werkende perde- en avokadoplaas, net 4 km buite Robertson. Hierdie en suite-eenheid met 'n aparte ingang is in die eienaar se huis.

Die eenheid het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort en 'n toilet.

Die eenheid is met 'n mikrogolfoond, yskas, eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe, 'n TV met volle DStv en WiFi toegerus.

Die eenheid lei na 'n stoep met 'n pragtige uitsig oor die wingerde en omgewing. Die onderdakstoep het 'n teetafel met 4 stoele.

Robertson bied olyfolie- en wynproe op die landgoedere in die omgewing, wyn-bootritte, stap-, fiets- en 4x4-roetes, en besienswaardighede wat nasionale monumente en die Sheilam Kaktustuin en Kwekery, met meer as 2000 plantespesies, insluit.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
TV
DStv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Annerie Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 44

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Keurkloof Road, Keurkloof Farm 20, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink La Paradiso het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Keurkloof Road, Keurkloof Farm 20, Robertson, 6705, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5579753d8ca86b66b5fe85251daff67b098a6661ec27ed37918a59de890cb37faecf5394ca9cac7d2fae75c57e4b9512a666?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 Keurkloof Road Keurkloof Farm 20 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -33.766088973316 19.899278177619

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang