8 gaste
3 slaapkamers
6 beds
3 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 121 Sunbird Avenue, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Kian's Place is 'n gerieflike huis in Myburgh Park op 'n heuwel in Langebaan. Die slaapkamers is op die grondvloer en die leefarea met sy uitsig oor Langebaan is op die eerste verdieping.
Kian's Place het slaapplek vir 8 gaste en word as 'n selfsorg-eenheid verhuur. Dit beskik oor 3 slaapkamers en die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede en derde slaapkamer deel 'n badkamer. Die huis is ten volle toegerus met al die luukshede wat jy benodig, soos 'n skottelgoedwasser, ingeboude braaiplek, veerpyltjies, en DStv (Hotelpakket).
Die huis het 'n groot omheinde tuin met 'n mooi grasperk wat ideaal is vir kinders. Braaigeriewe is beskikbaar en linne en handdoeke word voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Albert Geverifieer
Eiendomme 66
Resensies 350
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 121 Sunbird Avenue, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Kian's Place het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
121 Sunbird Avenue, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang