8 gaste
4 slaapkamers
7 beds
2 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 75 Hoofweg Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Kiewiet bied selfsorgverblyf aan 8 gaste in Struisbaai net 500 m vanaf die strand en die hawe.
Dié ruim huis beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-leefarea met 'n kombuis en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die ander 3 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die 1 badkamer het 'n bad en 'n stort en die ander badkamer het net 'n stort. Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet of in die sitarea ontspan.
Daar is binne- en buitebraaigeriewe. Troeteldiere word toegelaat, mits dit vooraf gereël word.
Struisbaai het verskeie doendinge, soos visvang, kajakvaart, branderplankry, vlieërbranderplankry, pylstertkyk in die hawe en walviskyk tussen Julie en Augustus. Gaste kan ook die Quoin Point-vuurtoring in L'Agulhas of die Kaap Agulhas Vuurtoring Museum besoek. Daar is ook verskeie voetslaanroetes in die area.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Janneke Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 37
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 75 Hoofweg Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Gaste dink Kiewiet het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
75 Hoofweg Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang