+30
Selfsorg in Vyfhoek

Kirstenbos Tiny House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Lizl K
Kort verblyf
5.0
Mei 2026

Tiny House Kirstenbos is a hidden gem! My stay at Tiny House Kirstenbos was nothing short of amazing. From the moment I arrived, the host was incredibly friendly, welcoming, and always willing to help, which made the experience even more special. The tiny house itself is beautifully maintained—spotlessly clean and thoughtfully equipped with everything you could possibly need for a comfortable and relaxing getaway. Every detail has been considered, making it feel both cozy and effortless to settle into. What truly stood out for me was the peacefulness. The quiet surroundings, fresh air, and sense of calm were exactly what I was looking for—it’s the perfect escape from the noise of everyday life. Despite the tranquility, the location is still easy to find, which is a big plus. Tiny House Kirstenbos is a hidden gem and easily one of the best places to stay if you’re craving peace, nature, and a refreshing reset. I would absolutely recommend it and can’t wait to return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christopher D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Uitstekende verblyf. Baie vriendelike gasheer en help graag met enige geriewe. Uitstekende verblyf in 'n veilige plek in die dorp. Voel of jy op 'n aparte wegbreekplek sit. Baie vriendelike gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charl N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Wonderlik. Absoluut wonderlik, plek was skoon, diens vriendelik, lekker ervaring. Ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angela M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

10 out of 10. It was absolutely a great one. I love the fact that everything is nearby the mall, pubs and other activities. The people were so welcoming and they give you all the privacy you need. I can recommend it to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kinny Y
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2024

Heerlike oornag plek. Heerlik oornag in 'n baie netjiese kamer. Stil area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf
1.8
Mrt 2024

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0
Tiaan
Kirstenbos Tiny House
Beste Alex Ek neem kennis van jou taksering en mening en is jammer dat jy so voel. Ek stel egter graag die volgende feite: 1. Ek het met jou aankoms verduidelik dat ons van boorgatwater gebruikmaak wat vanuit 'n tenk met 'n drukpomp na die huis toe gepomp word en dat die gasgeyser nie kan funksioneer tydens beurtkrag nie. 2. Tydens jou verblyf van 3 dae was daar net die eerste aand tussen 20.00 en 22.30 en die daaropvolgende oggende tussen 4.00-5.00 tydens beurtkrag nie warm water nie. 3. Aangesien die tenk op 'n 5m hoë stellasie staan was daar weens die werking van gravitasie egter ALTYD water beskikbaar gewees. 4. Alhoewel ek jou telkens gevra het of dinge regloop tydens jou verblyf het jy nooit enige aanduiding gegee dat jy 'n ongemaklikheid beleef nie, maar het jy gekies om die volle tyd te bly. 5. Dit is so dat ons nie van 'n kragopwekker gebruikmaak nie vir die 1-2,5 ure van beurtkrag nie aangesien dit die koste van die verblyf sou verhoog. 6. Ek merk dat jou gradering drasties verskil van ons vorige takerings, maar dat daar niks intussen verander het nie. 7. Ek staan egter nie onverskillig teenoor jou taksering nie, maar sal dink hoe ek jou terugvoer verder kan verreken. Vriendelike groete Tiaan Kirsten.

Santie V
1 nag
5.0
Feb 2020

Aangename verblyf. Ek en my dogter het 1 nag by Kirstenbos oorgeslaap. Die akkommodasie is skoon, netjies en veilig. Die gasheer is vriendelik en behulpsaam. Ek kan dit enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria V
1 nag
5.0
Okt 2019

Ek het onmiddellik gemaklik gevoel by Kirstenbos. Die gasheer het my vriendelik ontvang. Die kamer was baie netjies, ruim en skoon. Die perseel is maklik toeganklik vir gaste en voorwaar 'n rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadine B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2019

Stilste, rustige, skoonste gastehuis met die aangenaamste eienaars. My verblyf by Kirstenbos was baie aangeneem, van die gasvryheid van Tiaan, tot die stil omgewing en die netjiese en skoon kamers. Hierdie gastehuis word vir enige sakereisiger aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2019

Vriendelike, rustige en gemaklike verblyf! Ons is baie hartlik ontvang deur die eienaar en gawe gasheer van Kirstenbos! Verblyf sluit ‘n heerlike en groot ontbyt in! Pragtig, rustig, skoon en netjies! Dankie, ons het lekker by julle gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Tiaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

33 Paganinni Street, Mooivallei, Potchefstroom, 2522, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA19dc7aed59eb6bba94f3d91a4332b4a56d3c48cd1f29249a15a007be39ad9481fd508646c04cdf5f6850bfb9db76cba977b0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 33 Paganinni Street Mooivallei 2522 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.689917283571 27.10846407339
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang