4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- Klawerjas farm, Klaasvoogds West, Robertson, 6705, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Klawerjas Flute Cottage is 'n bekoorlike en rustige toevlugsoord op 'n skilderagtige plaas, net 10 km buite die dorpie Robertson in die Wes-Kaap. Omring deur rustige landskappe en asemrowende berguitsigte, bied hierdie heerlike kothuis gaste die geleentheid om die gewoel van die stadslewe te ontsnap en die rustigheid van die platteland te ervaar.
Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en bied 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Dit het asemrowende uitsigte oor die lowergroen tuin en Riviersonderend-berge. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, en die tweede badkamer het 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n etenstafel, 'n knus kaggel, gemaklike rusbanke, boeke en 'n TV. WiFi-toegang word voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Elzeth Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 14
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Klawerjas farm, Klaasvoogds West, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Gaste dink Klawerjas Flute Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Klawerjas farm, Klaasvoogds West, Robertson, 6705, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang