+27
Selfsorg in Oudtshoorn

Klein Afrika Wegbreek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 270 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Tertius V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

10/10. It was great, had no issues at all. Looking forward to coming back again. It's very quiet and close to nature.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Heerlik, rustig en 'n ideale wegbreek. Dit is baie mooi en goed geleë om Oudtshoorn te verken. Die huisies is lekker privaat en die swembad was 'n lekker surprise. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marhese A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Sal beslis weer boek. Wat 'n gem. Sal vir seker weer daar vertoef.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phillipa K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2026

Vreedsaam, fantastic awesome. Wow, I was so surprised by the great place, very convenient.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neels K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2026

Besoek KKNK. Ja. Probleem is effektief opgelos. Goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richard S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2026

Heerlike oorbly op veilige, gerieflike plaasomgewing. Ons het Klein Afrika as basis gebruik om by die KKNK in Oudtshoorn te fees. Dis heerlik rustig buite die dorp, maar naby genoeg om elke dag in te ry. Ons is deur die eienaar aangeraai om ons eie water te vat omdat die plaas se water brak is, maar dis heeltemal reg om koffie mee te maak ens. Ek het dit glad nie as brak ervaar nie. Die eenhede is baie skoon en netjies. Dit het alles wat jy kan nodig kry om etes voor te berei, en daar is 'n kaggel/braai binne asook 'n lekker vuurmaakplek buite waar ons gebraai het. Die eiendom is baie veilig omhein, het 'n lekker swembad en sorg vir pragtige sterlig nagte siende dit buite die dorp is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tia V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2026

Baie goeie waarde vir geld. Ons het heerlik gebly. Die plaasgevoel en stilte was baie lekker. Die huis is goed ingerig en baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneline J
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mrt 2026

Dit was baie lekker en 'n veilige omgewing om tuis te gaan. Sal die rustigheid aan. Dit was heerlik. Het die stilte vreeslik geniet.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daryll S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jan 2026

Awesome accommodation. Great value for money and a really peaceful break.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lizaan H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Heerlike stil en lieflike Kersfees. Pragtige plek, alles was netjies en skoon. Heerlik baljaar in die swembad. Ons het veilig gevoel en het baie lekker geslaap. Stil plek met 'n pragtige uitsig. Ons het ons koffie op die stoepie baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Gesie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 270

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Buffelsdrif Road, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 24 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA5NGVkMTA2LTBhMTgtNDk5OC04YTZlLWIxYzlkMDAyMTY3Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 270 5 1 5 Buffelsdrif Road Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -33.509737448707 22.232237756252
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang