Oudtshoorn Akkommodasie by Klein Afrika Wegbreek | LekkeSlaap
+13
+13

Klein Afrika Wegbreek

  • Vanaf R660 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffelsdrif-pad, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Klein Afrika Wegbreek is in die hartjie van die plaasgemeenskap van Schoemanshoekvallei in Oudtshoorn geleë, versteek tussen die voorheuwels van die historiese Swartberge.

Hierdie 4 selfsorgkothuise is op 'n kleinhoewe naby Oudtshoorn op pad na die Kango-grotte. Hoewel die kothuise naby genoeg aan die dorp is om vinnig winkel toe te kan gaan, bied dit steeds 'n ongestoorde en rustige atmosfeer.

Elke kothuis het slaapplek vir 4 tot 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer, 'n kombuis, leefarea met kaggel en 'n groot buitebraai-area. Die leefarea beskik oor lugversorging, maar let asb. op dat daar geen TV is nie.

Gebruik die geleentheid om jou batterye te herlaai en rus vir jou siel te kry in hierdie pragtige Klein Afrika-kothuise met die getjirp van voëltjies in jou ore. Klein Afrika Wegbreek het 'n swembad en 'n speelpark vir kinders.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 87 resensies vir Klein Afrika Wegbreek
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Buffelsdrif-pad, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Gaste dink Klein Afrika Wegbreek het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R660
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R660
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R660
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffelsdrif-pad, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhmZDIwYmI2LTcxMGItNDM5MS1iYWMwLTA2Y2ZiNWUzMTU3Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R660  per nag (vir 2 persone) 87 5 1 5 Buffelsdrif Road Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 086 999 0018 13:00-19:00 10:00 -33.509737448707 22.232237756252
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za