Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klein Afrika Wegbreek

4 Kothuise (slaapplek vir 4-6)
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuise is op 'n kleinhoewe naby Oudtshoorn, op pad na die Kangogrotte geleë. Hoewel dit naby die dorp is, bied dit 'n rustige wegbreek. Elke kothuis bied slaapplek aan 4 tot 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer, en 'n kombuis wat met 'n stoof, oond en mikrogolfoond toegerus is. Die leefarea het 'n kaggel en 'n groot braai-area buite. Elke kothuis se leefarea het lugversorging. Let asb. dat die kothuise nie 'n TV het nie.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Huisreëls

Let asb. op dat daar geen TV's in die kothuise is nie.
Gaste moet hul eie handdoeke bring.
Braaihout word nie voorsien nie.
Let wel dat daar 'n grondpad van sowat 4 km na die verblyf lei. Dis geskik vir 'n sedanvoertuig.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffelsdrif-pad, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA5NGVkMTA2LTBhMTgtNDk5OC04YTZlLWIxYzlkMDAyMTY3Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 206 5 1 5 Buffelsdrif Road Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -33.509737448707 22.232237756252
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem