+13
Selfsorg in Botrivier

Klein Koraalboom

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 27 Keurboom Street, Bot River, 7185, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Klein Koraalboom bied gasteverblyf en is op ’n kleinhoewe in Botrivier in die bergagtige Overbergstreek.

Verblyf word in 3 gaste-eenhede gebied. Elke eenheid het plek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Elke oopplan-eenheid het 1 badkamer en ’n kombuisie met verhit-en-eetgeriewe soos ’n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en broodrooster.

Die eenhede het ook elkeen ’n braai-area en gratis WiFi. Die eiendom het veilige parkeerplek.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Darren M
Gesin met klein kinders
5.0
Great room is clean, hosts are great. Family friendly and would return. Great, room is clean and hosts are great.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2026
Ronald S
Gesin met klein kinders
5.0
Great value getaway. Very nice big garden with trees, mountain views and all you need for a chilled weekend. Luise and Leon are lovely ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2026
Ronel B
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige dorpie met baie interessante plekke om te besoek. Pragtige verblyf vir oornag of langer. Dit is baie ruim en jy het alles wat benodig word vir...
Sien meer
Mrt 2026
Ruth K
Saam met lewensmaat
5.0
Comfy and safe. So well positioned in the village, all you need for a comfy and safe stay. Hosts are very friendly; take a walk in the ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2026
Mark S
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect and peaceful. Perfect. Centrally located for our needs. Absolutely peaceful and highly recommendable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 27 Keurboom Street, Bot River, 7185, Wes-Kaap
  • Gaste dink Klein Koraalboom het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

27 Keurboom Street, Bot River, 7185, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb7c7e38bacb85bd489544bbebffb79cb1eb59afff551e7492036ac202766efdebcd7a5bbef72696cd102ce20f147427db927?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 58 5 1 5 27 Keurboom Street Bot River 7185 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.224157740065 19.200545682912
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang