Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klein Koraalboom

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 34 resensies vir Klein Koraalboom
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Chante B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chante B
Saam met vriende

Peace and quiet.

Nice, peaceful, beautiful, quiet. Very friendly and helpful host. Very neat and clean. Very safe. Very beautiful view of the mountains and garden.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klein Koraalboom se terugvoer

Thank you for your lovely review, Chante. We appreciate it. It was lovely having you and we hope to see you again soon.

Klein Koraalboom
Tarryn L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tarryn L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was short but very homely.

Amazing! Was short but very homely. The hostess was warm and welcoming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klein Koraalboom se terugvoer

Thank you for your lovely review, Tarryn. It was an absolute pleasure having you here. We hope to see you again soon.

Klein Koraalboom
Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mia H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mia H
Saam met vriende

Rustig, stil en pragtig.

Met aankoms was ons warm verwelkom en het voorstelle gekry waar om te gaan eet. Die verblyf was pragtig en netjies. Ons het so lekker gebly! Sal Klein Koraalboom beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klein Koraalboom se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie Mia. Dit was 'n plesier om julle hier te huisves. Hopelik sien ons julle binnekort weer.

Klein Koraalboom
Ninien S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ninien S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek vir twee.

Lekker oornag vir 'n troue in Caledon. Vriendelike diens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klein Koraalboom se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie, Ninien. Ons is bly dat julle jul tyd hier geniet het.

Klein Koraalboom
Tena J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tena J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful, perfect breakaway from the city.

Stayed for one night, was peaceful, just what we needed away from the hustle and bustle of the city. Leon and Luise are friendly, helpful hosts. Leon brought the portable braai around to our room door. Everything one requires is available, including tea, coffee and yummy rusks which we thoroughly enjoyed with our tea. I broke a beer glass but they were so understanding. The place is comfortable and clean and there was nothing we could fault. Cute information booklet with places and restaurants to visit in the area which is a great help for those new to the area. Awesome hosts and awesome place. We'll be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klein Koraalboom se terugvoer

Thank you for your lovely review, Tena Johnson. We thoroughly enjoyed your stay and we hope to see you again.

Klein Koraalboom
Simone N - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fabulous.

Very comfortable and friendly hosts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marizaan M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marizaan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik! Rustig! Lekker!

Dit was 'n heerlike blyplekkie! Die eienaars is baie vriendelike mense wat ons dadelik gemaklik en welkom laat voel het! Die plekkie het alles wat jy nodig het!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klein Koraalboom se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie Marizaan. Dit was heerlik om julle hier te verwelkom en ons hoop om julle weer binnekort te sien.

Klein Koraalboom
Ilze D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie naby aan hotel waar ons funksie was.

TV het Prime en Netflix gehad. WiFi se sein was goed, plaas-atmosfeer. Lieflike beddegoed, skoon badkamer. Kombuis het mikro, yskas en wasbak. Badkamer het handdoeke en toiletpapier in gehad. Daar was koffie, tee, suiker, melk. Ons het niks meer nodig gehad vir 1 aand se oorslaap nie. Baie vriendelike, gasvrye mense. Lieflike tuin met baie vrugte bome en hoenders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klein Koraalboom se terugvoer

Baie dankie Ilze. Ons is bly dat julle dit hier geniet het. Ons sien uit na julle volgende besoek.

Klein Koraalboom
Justine P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justine P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay, clean and comfortable.

Easy check-in, the hosts were happy for us to check in early. It was clean and looked exactly like the pictures. Nice and quiet and a great stay. Very convenient location for the wedding venue we were attending. I would definitely recommend it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klein Koraalboom se terugvoer

Thank you for the lovely review Justine. We really appreciate it. We wish you all the best for the new adventure you have embarked upon.

Klein Koraalboom
Irma F - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hier kan ek vir 'n langnaweek kom rus!

Die verblyf was heerlik ruim met alles wat jy nodig het! Lekker groot tuin wat soos plaas gevoel het. Ons het op die groot stoep gesit en lees en later 'n vleisie gebraai. Kan dit met 'n oop gemoed aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klein Koraalboom se terugvoer

Baie dankie vir die kompliment Irma. Dit was 'n plesier om julle hier te huisves en ons sien uit na julle volgende besoek.

Klein Koraalboom
Belinda V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Klein juweel in Botrivier.

Pragtige, stil en netjiese plekkie. Die kaartjies met idees vir eetplekke is 'n briljante idee en ons kon lekker rondry en dit besoek en sommer meer van die omgewing sien. Dankie Louise en Leon vir jul gasvryheid. Ons sal beslis weer kom kuier by julle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klein Koraalboom se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie Belinda. Dit was 'n plesier om julle te huisves en ons is bly dat julle Botrivier kon verken. Ons sien julle hopelik binnekort weer.

Klein Koraalboom
Liza B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Skoon, netjiese eenheid wat direk teen die eienaars se huis is. Ons was daar in die winter en die hele eenheid is geteel wat dit baie koud gemaak het. Ek sal aanbeveel dat hulle 'n paar los matte op die vloer pas, veral langs die bed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klein Koraalboom se terugvoer

Baie dankie vir die resensie Liza, sowel as die aanbeveling. Ons waardeer die insette.

Klein Koraalboom
Tim A - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tim A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik, elektrisiteit of nie!

Nie eens die elektrisiteitsonderbreking kon ons geesdrif demp nie. Baie dankie aan Louise en Leon en klein Mia vir hul warm gasvryheid. Ons maak beslis weer van hulle gebruik as ons in die omgewing is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klein Koraalboom se terugvoer

Baie dankie vir die vriendelike terugvoering Tim. Ons sien uit daarna om julle weer hier te verwelkom. Dit was 'n plesier om julle te huisves.

Klein Koraalboom
Gerry J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerry J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely and tranquil place.

The hosts are very friendly and helpful. I will recommend their place as I have done before.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klein Koraalboom se terugvoer

Thank you Gerry. Your kind words mean a lot to us.

Klein Koraalboom
Ronella F - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronella F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gekuier. Baie rustige area.

Baie gerieflik. Die eienaars was baie vriendelik. Sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klein Koraalboom se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie Ronella. Ons sien uit na julle volgende kuier.

Klein Koraalboom
Gerry J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerry J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic.

Very tranquil and we've enjoyed the quietness.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klein Koraalboom se terugvoer

Thank you for your kind review, Angelo. It was a pleasure to have you at Klein Koraalboom. We wish you both a wonderful future together. Keep well.

Klein Koraalboom
Estie V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estie V
Enkelreisiger

Baie netjies en toeganklik met vriendelike eienaars.

Landelike omgewing met ruim vertrekke. Meer as wat ek verwag het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klein Koraalboom se terugvoer

Baie dankie Estie. Dit was 'n plesier om jou hier by ons te hê.

Klein Koraalboom
Maria V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alle geriewe was in 'n goeie toestand en ons het heerlik gebly.

Die eienaars was baie vriendelik en hulpvaardig. Sal weer daar gaan bly as ons in Botrivier is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klein Koraalboom se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike resensie Maria. Dit word waardeer. Julle is altyd welkom hier by ons.

Klein Koraalboom
Jo-maree B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-maree B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was awesome, heerlik rustig en stil.

Heerlik rustig en stil, baie vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klein Koraalboom se terugvoer

Baie dankie vir die vriendelike woorde, Jo-maree. Dit was 'n plesier om julle hier te huisves.

Klein Koraalboom
Dewal N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dewal N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig.

Genoeg braaiplek. Lekker bome vir die warm dae en kindervriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klein Koraalboom se terugvoer

Baie dankie Dewald. Dit is baie gaaf van julle. Kom kuier gou weer.

Klein Koraalboom
Lara S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lara S
Saam met vriende

Verblyf saam met vriende voor die Woolworths Triathlon by Paul Cluver.

Baie mooi en netjiese kamers. Alles wat nodig is word verskaf. Ons het baie lekker en rustig gebly en sal definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vincent S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vincent S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Guest room spacious and tastefully decorated.

As the property is tucked away on a corner stand a clear sign would be appreciated as the street names are not easily visible.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klein Koraalboom se terugvoer

Thank you for your lovely review Vincent. We take your recommendation under consideration.

Klein Koraalboom
Joel S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie gerieflik en netjies vir die twee van ons.

Hulle het ingestem om ons vroeër te ontvang aangesien ons om en by 15:00 weer moes ry na 'n afspraak. Ons is opgegradeer na groter kamer aangesien dit gekanseleer was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klein Koraalboom se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie Joel. Ons sien uit na julle volgende besoek.

Klein Koraalboom
Annelia D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Annelia D
Saam met vriende

Ek het geboek vir 4 volwassenes en hulle het gesê dit is eintlik bedoel vir 2 volwassenes en kinders.

Dit was baie netjies en skoon. Ek het geboek vir 4 volwassenes en hulle het gese dit is eintlik bedoel vir 2 volwassenes en 2 kinders, maar ek voel jy kan nie eers amper 2 volwassenes op die oopslaanbed laat slaap nie. Dit is uiters ongerieflik en dit sal selfs baie ongerieflik wees vir 2 groter kinders ekstra. Ek moes ook vra vir lakens vir die 2 ekstra volwassenes. Daar was ook net 3 stoele om te sit om die tafel. Die plekkie is dus werklik net bedoel vir 2 volwassenes. Moet dit asb. nie weer bekikbaar stel as verblyf vir 4 volwassenes nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klein Koraalboom se terugvoer

Baie dankie vir die resensie Annelia. Ons is jammer dat jul ervaring nie te wense was nie. Ons neem hierdie ernstig op en rig onsself dienooreenkomstig.

Klein Koraalboom
Berdine H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berdine H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon en baie vriendelike eienaars!

Baie mooi skoon en netjies. Alles wat jy nodig het!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klein Koraalboom se terugvoer

Baie dankie Berdine. Kom kuier gerus weer.

Klein Koraalboom
Anton Z - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Gawe eienaar, goeie waarde.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klein Koraalboom se terugvoer

Baie dankie Anton. Ons sien uit na julle volgende besoek.

Klein Koraalboom
Ruzanne R - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruzanne R
Saam met vriende

Baie gerieflike verblyf.

Baie netjies en gerieflike verblyf en naby aan restaurante.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klein Koraalboom se terugvoer

Baie dankie vir die vriendelike woorde.

Ons sien uit na julle volgende besoek aan Klein Koraalboom.

Klein Koraalboom
Nadine D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant stay at Klein Koraalboom.

Very lovely place which has all we needed for a weekend away. Located in a safe and quiet area of Botrivier. The owners live on the premises and have been very friendly and helpful while also leaving us space to enjoy our stay. There is a beautiful garden on the property and the fireplace in the room kept us warm on these cold winter evenings. A lamp was provided for use during loadshedding times and the WiFi was still working when power was off.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klein Koraalboom se terugvoer

Thank you for the lovely compliments Nadine. We are very happy that you enjoyed your stay and our quaint, little town.
We hope to welcome you here again.

Klein Koraalboom
Lukas O - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lukas O
Gesin met tieners

Gerieflike verblyf.

Baie gerieflike en goed toegeruste eenheid. Vriendelik ontvang deur eienaar. Sal beslis weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klein Koraalboom se terugvoer

Baie dankie vir die komplimente. Ons sien uit daarna om julle weer hier te huisves.

Klein Koraalboom
Angelique S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique S
Saam met vriende

Baie lekker gekuier.

Die kamer was baie netjies en ruim. Leon en sy vrou was baie vriendelik en hulpvaardig. Ek sal beslis weer daar bly. Goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klein Koraalboom se terugvoer

Dankie Angelique, ons is baie bly jul het dit geniet en jul is hartlik welkom om weer te kom kuier!

Klein Koraalboom
Ilse-mari N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse-mari N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike wegbreek!

Die kamers is mooi en netjies met alles wat jy sal benodig vir selfsorg. Daar is verskeie braai-areas en Leon en sy vrou is vriendelike gashere wat moeite doen om jou tuis te laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klein Koraalboom se terugvoer

Baie dankie Ilse-mari. Ons is baie bly julle het dit geniet. Dit was 'n plesier om julle hier by ons te huisves. Kom kuier weer.

Klein Koraalboom
Stel-mari E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stel-mari E
Saam met vriende

Relaxing and beautiful.

It was a very neat and beautiful place. We enjoyed our stay so much and would recommend it to anyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klein Koraalboom se terugvoer

Thank you Stel-Mari. Your positive feedback is very much appreciated. We look forward to your next visit.

Klein Koraalboom
Riette D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riette D
Saam met vriende

Nice relaxing atmosphere.

The owners went out of their way to make us feel welcome. The accommodation is spotless and we enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klein Koraalboom se terugvoer

Dear Riette
Thank you so much for your kind words. It was a pleasure hosting you all.

Klein Koraalboom
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keurboomstraat 27, Botrivier, 7185, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb7c7e38bacb85bd489544bbebffb79cb1eb59afff551e7492036ac202766efdebcd7a5bbef72696cd102ce20f147427db927?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 27 Keurboom Street Bot River 7185 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.224157740065 19.200545682912
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem