+47
Selfsorg in Montagu

Klein Nektar Wine & Olive Estate

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Ida J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Great place to stay, we loved it! We had a fabulous stay at Klein Nektar! Compact, cozy and comfy! We loved the place. Safe and ideally located, within walking distance to town. The unit is very cleverly planned; although not big, it has enough space inside and a gorgeous deck. The complimentary basket was greatly appreciated. Thank you to Henk who made sure that our stay was super smooth. Would love to stay again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bruce N
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Nov 2025

Wonderful and relaxing. Excellent, loved the stay, so peaceful and relaxing. Only request is - please remove shower curtains and install glass sliding doors.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Johan & Helen
Klein Nektar Wine & Olive Estate
Hi Bruce Thank you so much for your kind words — we’re delighted to hear that you had such a peaceful and relaxing stay! We truly appreciate your feedback about the shower, and we’re happy to share that a glass sliding door is already part of our upcoming upgrades. Hope to welcome you back soon to experience the refreshed space! Best wishes Henk

Mirrie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Hemel op die plaas. Vreeslik mooi, rustig en netjies. Ons het baie lekker gebly, alles wat ons nodig gehad het, was in die huisie. Daar was ook 'n paar ekstra bederfies wat ons baie waardeer het. Baie dankie, vir jou vriendelike verwelkoming. Ons kan nie wag om weer op die plaas te kom kuier nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nic H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Die verblyf in Montagu. Baie goed toegeruste selfsorgverblyf. Die vriendelike ontvangs van die gasheer en geskenkies het ons spesiaal laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Rustig op die plaas. Baie lekker om op 'n werkende plaas te kon bly en stap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2024

Great. We stayed for the second time. Last time we were in the cottage. This time in the beautiful old manor house. Both are well worth it. Very well kept small farm in the middle of Montagu. Vineyards, olive trees and citrus on the farm. Chickens provide lots of delicious eggs. The manor house is fully equipped. Beds are very comfortable. Slept like a log. The fireplace is very effective to warm the main living area on those cold winter nights. Lots of hiking in the mountains. Braai area works well. The pool was a bit cold in July, but will be great in summer. The manager is very friendly and helpful and always available.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Fleur H
Kort verblyf
5.0
Des 2022

A beautiful cottage in the heart of magnificent Montagu. The cottage is beautifully appointed, and perfectly located on a vine and olive farm in the heart of Montagu. It's private and secluded with a wrap-around terrace with a hammock and multiple seating arrangements. The self-catering requirements of a decent stove and fridge and pots and pans were well met. We had peace and tranquillity. I recommend this lovely space to everyone who travels to Montagu.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rialda D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Ongelooflik wegbreek. Ons het heerlik ontspan en was baie romanties en privaat. Loopafstand vanaf restaurante. Ons kon ons eie vrugte en groente pluk op die perseel, pure plaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette S
1 nag Gesin met tieners
4.6
Aug 2021

Baie tevrede. Baie lekker vriendelike verblyf in pragtige olyfboord. Dink net die feit dat hulle veraf geleë is, is belangrik om te weet. Gas en battery-aangedrewe, was heerlik, tot ek moes hare droog blaas. Anders was dit goeie waarde.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Amanda S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2021

Pragtige plekkie, netjies en rustig. Hoogs aanbeveelbaar. Enigste nadeel is die feit dat daar gasgeyser en -stoof is, sê nie dat daar geen elektrisiteit en kragpunte is nie. Normaal in huise deesdae vir gas-implemente. Moet dalk by inligting van die plek gemeld word: geen elektrisiteit.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Johan & Helen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 2 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

32 Long Street, Montagu, 6720, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA35587c91f433acae89d63f17bb8010b4b7896516e8a3469556e73c3a457662c7a7aa2a4a99c69ba8ab560146778e1624a92c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 32 Long Street Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.789985372177 20.117381883546

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang