Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klein Nektar Wine & Olive Estate

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Johan and Helen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 22 resensies vir Klein Nektar Wine & Olive Estate
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Jacobus O - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig op die plaas.

Baie lekker om op 'n werkende plaas te kon bly en stap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fleur H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fleur H

A beautiful cottage in the heart of magnificent Montagu.

The cottage is beautifully appointed, and perfectly located on a vine and olive farm in the heart of Montagu. It's private and secluded with a wrap-around terrace with a hammock and multiple seating arrangements. The self-catering requirements of a decent stove and fridge and pots and pans were well met. We had peace and tranquillity. I recommend this lovely space to everyone who travels to Montagu.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rialda D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rialda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik wegbreek.

Ons het heerlik ontspan en was baie romanties en privaat. Loopafstand vanaf restaurante. Ons kon ons eie vrugte en groente pluk op die perseel, pure plaas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinette S
Gesin met tieners

Baie tevrede.

Baie lekker vriendelike verblyf in pragtige olyfboord. Dink net die feit dat hulle veraf geleë is, is belangrik om te weet. Gas en battery-aangedrewe, was heerlik, tot ek moes hare droog blaas. Anders was dit goeie waarde.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plekkie, netjies en rustig. Hoogs aanbeveelbaar.

Enigste nadeel is die feit dat daar gasgeyser en -stoof is, sê nie dat daar geen elektrisiteit en kragpunte is nie. Normaal in huise deesdae vir gas-implemente. Moet dalk by inligting van die plek gemeld word: geen elektrisiteit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Machiel V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Machiel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontvangs uitstekend, skoon, netjies en baie goed toegerus.

Sammy 'n goeie gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
May V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
May V
Saam met vriende

Beautiful escape.

Such a wonderful experience to stay on the Nectar wine and olive estate, its in the centre of Montagu, perfect to explore the small town from there by foot. Tranquil escape with a well-stocked cottage with everything that's needed for a wonderful weekend away. Honesty shop with delicious olives and jams also available.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige wegbreek.

Dit was 'n wonderlike ervaring om op die Nectar-wyn en -olyflandgoed te bly in die middel van Montagu, ideaal om die klein dorpie te voet te verken. Rustige wegbreek met 'n goed toegerute kothuis met alles wat nodig is vir 'n heerlike naweek weg. Eerlikheidswinkel met heerlike olywe en konfyt is ook beskikbaar.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hein H - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hein H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en skoon.

Die perfekte plek vir 2 - 4 persone. Skoon en rustig en naby aan als in die dorp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madelyn D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Madelyn D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en ontspanne.

Baie lekker en rustig. Dis egter moeilik in die winter sonder krag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alan F - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and pleasant.

Comfortable accommodation, with the lack of electricity no problem for a stopover. Possibly some would find the absence of electric light in particular a drawback for longer stays. Excellent location and safety and friendly hosts. Highly recommended overall.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mardre M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mardre M
Saam met vriende

Volledige rustigheid omring deur die mooiste natuurskoon.

Die ligging, die sjarme, die off-the-grid etiek, die oorgrote stoep is alles 'n absolute fantasie. Indien ek slegs een addisionele aspek kon insluit sou dit een of ander innoverende vorm van 'n watermassa insluit aangesien Montagu so verskriklik warm raak. Iets net groot genoeg vir 4 gaste om in te sit en af te koel. 'n Ou perdewaterbak, 'n klein sementdammetjie. Selfs net 'n sloot met lopende water om die voete in af te koel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Beverley B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley B
Gesin met tieners

Baie vriendelike ontvangs en 'n pragtige, netjiese blyplek in 'n rustige omgewing.

Klein Nektar is 'n heerlike blyplek wat goed toegerus en ingerig is. As jy nie omgee om sonder elektrisiteit te wees nie is dit 'n heerlike, veilige plek in 'n rustige omgewing! Ons het baie lekker hier gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John R - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wish we could live there permanently!

The first night of our wonderful 5 day road trip along Route 62 was spent at Klein Nektar Farm Cottage. The Cottage is simple, homely, spacious, very comfortable, well equipped and set in awesome surroundings. The welcome you receive on arrival makes you feel at home immediately and there are many included little extras which indicate that guest comfort and satisfaction are really important to the owners. It is for very good reason that there is such a high occupancy level, so don't leave your Klein Nektar booking too late if you're heading in the direction of Montagu.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deani V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deani V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Recharge!

Heerlike rustige plaas wegbreek in die middel van die dorp. Jy word omring met skape en hoenders en olyfboorde. Die huisie is lieflik en baie mooi. Vernon die gasheer is ongelooflik vriendelik en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marguerite N - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marguerite N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspanne naweek in 'n pragtige en netjiese kothuis.

Lieflike, romantiese kothuis in die hart van Montagu omring deur skape en olyfboorde. Die plaasopsigter, Vernon, is baie vriendelik, verwelkomend en behulpsaam. 'n Misverstand oor betaling het bietjie ongemak veroorsaak met die eienaar, en was ongelukkig nie baie goed hanteer nie. Behalwe vir dit, is dit 'n pragtige plek en ideaal vir 'n wegbreek uit die stad!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roomene C - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roomene C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Klein Nektar Farm Cottage is 'n plek om oor en oor te besoek.

Klein Nektar het al ons verwagtings oortref! Vooraf het Klein Nektar die moeite gedoen om ons in kennis te stel van padwerke reg voor die plaas. Vernon het ons vriendelik in die straat ontvang om seker te maak ons mis nie die afdraai wat weens die padwerke tydelik geblok is nie. Die kothuis was pragtig en dis heerlik om die plaasatmosfeer te beleef. Nog beter is dat alles in Montagu se dorp stapafstand van Klein Nektar is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mari D - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Exactly as advertised and so much more.

Beautiful location, very private as there is only the one cottage and we felt as if we had the whole farm to ourselves. Vernon and Kai were both exceptionally helpful and friendly and there were so many little extra touches that made our stay special. We will definitely visit again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Presies soos geadverteer, en soveel meer.

Pragtige ligging, baie privaat, en aangesien daar net 1 kothuis is het dit vir ons gevoel of ons die hele plaas vir onsself het. Vernon en Kai was albei ongelooflik hulpvaardig en vriendelik, en daar was soveel ekstratjies wat ons verblyf spesiaal gemaak het. Sal beslis weer besoek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isak V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isak V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, netjies en ongelooflik lekker. Kom hier as jy wil afskakel.

Ons het ons verblyf vreeslik baie geniet, ontvangs en verblyf was regtig so wonderlike ervaring. Die plaasbestuurder was vreeslik vriendelik en baie behulpsaam. Die beskrywing en wat ons ervaar het was 100% korrek. Dit was baie lekker en wens ons kon langer bly, Klein Nektar sal ons weer sien!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvette R - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wegbreek uit die hemel.

Ek wil teruggaan! Dit was so ongelooflik mooi, rustig, skoon en netjies. Baie dankie vir 'n heerlike langnaweek. Rambling Rose wat stapafstand was, was ons heerlike ontbytplekkie elke oggend. Kan nie wag om terug te gaan in die koue maande om die kaggel te toets nie. Baie dankie vir jou gasvryheid, Vernon, ons kom vir seker terug.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lize-mari S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize-mari S
Saam met vriende

Absoluut fantasties!

Klein Nektar was 'n wonderlike ervaring. Pragtige ligging, stil en die ontvangs was baie hartlik. Ons het dit vreeslik geniet en sal beslis weer 'n draai maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erika P - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflik, absoluut privaat, mense gaaf.

Vir ons was dit perfek. Skoon, mooi, privaat, rustig, en die personeel vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsabe G - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsabe G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en pure plaas hoewel in die dorp.

Ek sal verseker weer gaan. Was bietjie onkant gevang met geen elektrisiteit, maar gastoestelle en lampies het hul eie bekoring. Kai, Ian en Vernon is dierbare mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 190
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 190
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 190
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langstraat 32, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA711d990a1d32206166307dff352f7f53103610727e53273adca4b8e16c5f38f5b0a06e3c0fbcc06e7a2a323cc4edf8948ce4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 190 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 32 Long Street Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.789985372177 20.117381883546
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem