6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- 1449 Gousblom Crescent, Kleinkrantz, Wilderness, 6560, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Kleinkrantz Beach House is 'n luukse villa oorkant die pad van die troeteldiervriendelike Kleinkrantz-strand in Wilderness. Dit is geleë in 'n residensiële area naby die ingang na Kleinkrantz, met maklike toegang tot die N2 en die Wilderness-dorpie ongeveer tien minute weg.
Die huis bied slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers. Die eerste en tweede slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en elk het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die derde slaapkamer is gemeubileer met 2 enkelbeddens en het 'n aangrensende badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. 2 Bykomende enkel-uittrekbeddens is beskikbaar vir kinders onder 12, onderhewig aan goedkeuring van die eienaar en teen 'n ekstra koste. Die villa sluit 'n volledig toegeruste kombuis met 'n aparte opwaskamer, 'n houtkaggel en sitkamers bo en onder in.
Geriewe op die perseel sluit in 'n dek wat rondom die terrein strek met gedeeltelik belemmerde see-uitsigte, 'n jacuzzi, buitesitplek, 'n Weber-braai, 'n buitestort, onbeperkte WiFi, 'n alarmstelsel, 'n volledig omheinde tuin en 'n omsetter om die slim-TV en WiFi tydens beurtkrag aan te dryf.
Plaaslike aktiwiteite sluit in strandwandelings, vlerksweef vanaf nabygeleë sandduine en visvang. Die kuslyn is bekend vir dolfyn- en walviswaarnemings.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Carene Geverifieer
Eiendomme 21
Resensies 33
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 1449 Gousblom Crescent, Kleinkrantz, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
- Gaste dink Kleinkrantz Beach House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1449 Gousblom Crescent, Kleinkrantz, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang