4 gaste
1 slaapkamer
3 beddens
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4 Boomplaats Road, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Klipgooi in Hartenbos bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dis 500 m vanaf die strand, sowel as verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.
Klipgooi Woonstel beskik oor 2 slaapkamers met slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, 'n aantrekkamer en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is 'n aparte badkamer met 'n stort en 'n gaste-toilet.
Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.
Ander geriewe in die omgewing sluit 'n gimnasium, wassery, koffiewinkels, pretpark en 'n verhitte swembad in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Jeanette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 47
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 4 Boomplaats Road, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Klipgooi Woonstel het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Boomplaats Road, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang