+89
Gastehuis in Clarens

Knock Out View

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 332 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Alta K
Kort verblyf
5.0
Mei 2026

Die natuur was asemrowend mooi. Die verblyf was puik en netjies. Ons was baie tevrede. Sal Knockout View beslis aanbeveel. Sal beslis weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Knock Out View
Baie dankie vir jou resensie en positiewe opmerkings, ons waardeer dit baie. Dit doen ons goed dat julle julle tydjie by ons geniet het. Ons sien uit om julle weer te ontvang. Baie dankie.

Chantal H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Baie goed vir 'n naweek of oornag. Dis 'n baie aangename blyplekkie, dit het alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Knock Out View
Baie dankie vir die resensie en die positiewe opmerkings, ons waardeer dit baie. Dankie dat julle by ons as familie gekuier het, ons hoop ons kan julle weer hier verwelkom. Baie dankie.

Beervel H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Onvergeetlik! Skoon, netjies, behulpsaam met ekstra matras, uiters goed geleë, het gesorg vir 'n heerlike Clarens ervaring! Dankie Knock Out View.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Knock Out View
Sjoe, dit is 'n resensie wat elke gastehuis eienaar wil sien, baie dankie daarvoor. Ons is bly dat julle julle tydjie in Clarens geniet het en melding maak van hoe julle julle verblyf ervaar het. Baie dankie en kom gerus weer.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Mei 2026

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Marlene
Knock Out View
Thank you for your feedback. We appreciate your comments and are sorry that the unit did not fully meet your expectations. Our room sizes and photos are displayed as accurately as possible, but we understand that space preferences differ from guest to guest. As Clarens is a popular town, some road noise can occasionally be experienced, especially during busy periods. We value your feedback and will use it to improve our guests’ experience. Thank you for staying with us.

Kevin M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Worthwhile booking into Knock Out View. Lovely, clean and neat accommodation with a pleasant walk into the centre of town. Very welcoming hostess and attention to detail for a comfortable stay was superb. Comes highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Knock Out View
Wow, what a review, thank you so much. The perfect description of what Knock Out View strives to be. Many thanks and we hope to welcome you again. Take care.

Gert V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Vriendelike ontvangs. Baie netjiese, skoon en rustige plekkie. Baie lekker gebly en sal Knock Out View beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Knock Out View
Baie dankie vir jou resensie, ons waardeer dit baie. Dankie ook vir die aanbevestigings. Groete

Hendrik N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Perfek, rustig, veilig met die mooiste uitsig oor die berge. Marlene is tops. Perfekte plek met die mooiste uitsig oor die berge. Stil, veilig en loopafstand na die pragtige dorpie. Marlene en al die personeel is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Knock Out View
Baie dankie vir die resensie en die pluimpie vir die personeel, word waardeer. Baie dankie.

Pieter D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Awesome. Dit was awesome, ons gaan weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Knock Out View
Baie dankie - ons sien daarna uit om julle weer te ontvang. Dit was vir ons 'n voorreg om julle as ons gaste te hê. Dankie

Thys V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Rustig en baie lekker. Baie lekker gebly. Die plekkie is baie netjies, skoon en goed toegerus. Ons kan Knock Out View met die grootste vrymoedigheid aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Knock Out View
Baie dankie vir jou pragtige resensies. Dit was lekker om julle te ontvang. Dankie.

Zelda K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Knock Out View is uitstekende waarde vir geld! Ons het heerlik gebly! Sal vir seker weer by Knock Out View bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Knock Out View
Baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer dit baie. Dit was 'n voorreg om julle te ontvang. Dankie!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Marlene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 439

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 880
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 880
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 880
per nag (plek vir 2)
Bespreek

175 Main Street, Clarens, 9707, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZjODg0NjVkLWIwOTgtNDNjNy1iMzhlLTVhMDdhMzY5NTQ5Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag (plek vir 2) 332 5 1 5 175 Main Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -28.518293598356 28.418296349536
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang