- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Trotterstraat 40, 40 On Trotter, Eenheid 6, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Knysna Pocket Breaks Unit 6 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel in 'n sekuriteitskompleks. Dit is stapafstand van die Waterfront Knysna Quays en die middedorp af.
Die woonstel bied gerieflike slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die ander kamer het ’n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort-oor-bad en die leefarea is ingerig met 'n TV. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n oond en stoof, yskas, mikrogolfoond en 'n ketel. Linne word voorsien en gaste het toegang tot braaigeriewe, WiFi en veilige parkeerplek.
Knysna bied inheemse woude, kalm mere en strande wat jy kan geniet. In die dorp kan gaste die vlooimarkies en knus kafees besoek en die kleindorpie-bekoorlikheid en -gasvryheid waardeer. Daar is 'n verskeidenheid besienswaardighede soos die Featherbed Natuurreservaat, Goukamma Natuurreservaat, Knysna Olifantpark, die Knsyna-woud, die Knysna Koppe, Pezula Gholfbaan en Simola Gholfbaan.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Reisigerstjeks
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Renette Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 53
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Trotterstraat 40, 40 On Trotter, Eenheid 6, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Gaste dink Knysna Pocket Breaks Unit 6 het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Knysna SSB Knysna Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Trotterstraat 40, 40 On Trotter, Eenheid 6, Knysna, 6570, Wes-Kaap