- 52 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Farm Waterval JT424, Carolina, 1185, Mpumalanga Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Komati Gorge Lodge is minder as 3 ure van Johannesburg af, tussen Carolina en Machadodorp. Majestueuse klowe, 'n kronkelende rivier, geweldige kranse en pragtige heuwels is 'n voorsmakie van wat jou inwag by Komati Gorge Lodge.
Verblyf word aangebied in 'n verskeidenheid opsies, van gastehuiskamers tot alleenstaande selfsorgeenhede. Troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël is.
Suid-Afrikaanse kookkuns word by die restaurant bedien. Die restaurant het ook 'n uiters aanloklike atmosfeer. Daar is 'n volledig gelisensieerde kroeg sodat gaste uit 'n wye verskeidenheid verfrissende drankies kan kies.
Verder is daar 'n plonspoel, tafeltennistafel, 'n pooltafel, 'n veerpyltjiebord, 'n lapa en 'n veranda wat oor die rivier uitkyk. Daar is verskeie stap- en voetslaanroetes en daar is visstokke wat gaste kan huur.
Let asb. op dat die verblyf via 'n grondpad bereik word. Doen asb. navraag oor die grondpad se toestand wanneer jy bespreek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Louise Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 45
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Farm Waterval JT424, Carolina, 1185, Mpumalanga
- Gaste dink Komati Gorge Lodge het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Farm Waterval JT424, Carolina, 1185, Mpumalanga
Sien kaart- 52 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang