LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Komati Gorge Lodge | LekkeSlaap
+69

Komati Gorge Lodge

Lodge
Leopard Suites 1-6
Vanaf R2 100
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Leopard-suites bestaan uit 6 eenhede wat elk slaapplek het vir 2 mense in 'n koningingrootte-bed. Elke kamer het elektriese komberse, 'n leefarea met 'n kaggel en 'n klein kombuisie met 'n eetarea. Daar is 'n veranda met braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Let asb. op dat die verblyf via 'n grondpad bereik word. Doen asb. navraag oor die grondpad se toestand wanneer jy bespreek.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Butterfly House
Vanaf R2 100
per eenheid
Beskrywing

Die Butterfly huis bied slaapplek vir 3 gaste in 'n koningingrootte bed en 'n enkelbed. Daar is 'n volledige badkamer en 'n ten volle toegeruste kombuis. 'n Privaat stoep en braai-area is ook beskikbaar. DStv word voorsien.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Sitkamer
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Let asb. op dat die verblyf via 'n grondpad bereik word. Doen asb. navraag oor die grondpad se toestand wanneer jy bespreek.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Firefly Cottage
Vanaf R2 500
per eenheid
Beskrywing

Firefly-kothuis bied slaapplek vir 2 gaste in 'n koningingrootte bed en nog 2 op dagbeddens. Daar is 'n volledige badkamer, 'n sitkamer, eetarea en 'n ten volle toegeruste kombuis. 'n Privaat stoep en braai-area is ook beskikbaar. DStv word voorsien.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Let asb. op dat die verblyf via 'n grondpad bereik word. Doen asb. navraag oor die grondpad se toestand wanneer jy bespreek.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
River Lodge Suites 1-4
Vanaf R2 600
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die River Lodge-suites bestaan uit 4 eenhede wat elk slaapplek het vir 2 mense in 'n koningingrootte-bed. Elke kamer het 'n leefarea met 'n gaskaggel, ruim badkamer en veranda. Die tarief sluit ontbyt en 'n driegang-aandete in.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Ontbyt en 'n driegangmaaltyd is ingesluit.

Belasting en Ekstras

Let asb. op dat die verblyf via 'n grondpad bereik word. Doen asb. navraag oor die grondpad se toestand wanneer jy bespreek.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Zebra Cottage
Vanaf R3 400
per eenheid
Beskrywing

Die Zebra-kothuis het slaapplek vir 6 mense in 2 slaapkamers: 4 mense in 2 koningingrootte-beddens en 2 mense in die solderkamer. Die kothuis het 'n ruim leefarea met 'n kaggel, 'n eetarea, kombuis en 'n privaat veranda met braaigeriewe. DStv is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 7 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
2 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Let asb. op dat die verblyf via 'n grondpad bereik word. Doen asb. navraag oor die grondpad se toestand wanneer jy bespreek.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
King Fisher House
Vanaf R3 600
per eenheid
Beskrywing

Die King Fisher Huis het slaapplek vir 8 mense in 3 slaapkamers. Die huis beskik oor 2 koningingrootte-beddens en 4 enkelbeddens. Hierdie huis het 'n leefarea met 'n kaggel, 'n eetarea en 'n kombuis. Daar is ook 'n privaat veranda en 'n braai-area. DStv is beskikbaar.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Let asb. op dat die verblyf via 'n grondpad bereik word. Doen asb. navraag oor die grondpad se toestand wanneer jy bespreek.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Yellowwood Manor
Vanaf R5 800
per eenheid
Beskrywing

Yellowwood Manor het slaapplek vir 10 mense in 3 koningingrootte-beddens en 4 enkelbeddens. Daar is ook 'n leefarea met 'n kaggel en 'n kroeg. Buiten die bogenoemde is daar ook 'n eetarea, 'n volledig toegeruste kombuis, gaste-badkamer en 'n privaat veranda met 'n braai-area. DStv is beskikbaar en die huis is reg langs die rivier geleë.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
Kamergeriewe
  • Kaggel
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Let asb. op dat die verblyf via 'n grondpad bereik word. Doen asb. navraag oor die grondpad se toestand wanneer jy bespreek.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 100
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 51 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Watervalplaas JT424, Carolina, 1185, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI5Y2JjYzc1LTkzM2QtNGY4OS1hMzVhLTliZjc1YjZkZGI3Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 100  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 Farm Waterval JT424 Carolina 1185 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.896017 30.283939
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!