+21
Selfsorg in Komatipoort

Komatipoort Fisherman's Nest

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Goed

Netheid
3.6
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.1
Veiligheid
3.9
Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erika
Komatipoort Fisherman's Nest
Hallo Jasper Ons is so bly julle het rustig geraak en lekker gekuier op die Komatirivier. Kom asb. weer. Liefde Erika

Marianka B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Rustig, skoon, veilig en sommer net lekker! Die oulikste, rustigste plekkie. Betowerend oulik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erika
Komatipoort Fisherman's Nest
Hallo Marianka Ek is so bly julle het ons stukkie van die paradys geniet. Kom asb. weer. Mooiloop Erika

Cherylynn H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2025

A bit rustic but just how we like it, very close to shops. Welcoming, peaceful just what we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erika
Komatipoort Fisherman's Nest
Hi Cherylynn, I am so glad you enjoyed my piece of paradise. Hope to see you soon for your next visit. Mooiloop Erika

Annamarie W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.2
Jan 2026

Ek het die wildtuin baie geniet, nie die verblyf nie. Met ons aankoms was daar nie krag nie - nie die eienaar se fout nie, maar daar was ook geen backup soos 'n kragopwekker nie. Die krag het 24 uur later aangekom. Die yskas (met die deur behoorlik toegedruk) is dadelik aangeskakel. Teen Saterdagoggend was nog net die vrieshokkie in werking, met ons terugkeer teen die aand was die yskas ook koud. Die ketel is totaal opgekalk - die water kom nie meer by die tuit uit nie. Saterdagoggend het dit begin reen en van daardie oomblik af was daar nie meer water nie tot Maandagoggend voor ons vertrek het. Die eienaar se broer bly op die perseel maar het geen belang by die eiendom nie, hoewel sy my heeltyd terugverwys na hom. Haar broer het Vrydagoggend vertrek na Nelspruit en was steeds nie terug teen die tyd dat ons daar weg is nie. Op die perseel is 4 honde wat hulle tuismaak in die woning. Die grootste hond het sommer dadelik in die stort gaan lê, die ander een op die badkamer mat terwyl die ander twee hulle onder die bed gaan tuismaak het. Ek het 'n ruim hart vir diere en het die honde verdra, ek is net nie so seker wat ander daarvan sal dink nie.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0
Erika
Komatipoort Fisherman's Nest
Hi Annamarie Ek is regtig jammer jul het so ongerieflik gebly. Die vloede en baie reën het Eskom lamgelê en ek is daaroor ook baie jammer. Daar kan ook nie water gepomp word as daar nie krag is nie. Ons solar is gekoppel, en een van die dae sal daar lig en water wees as Eskom probleme ondervind. Ek was deurgaans in kontak met julle en het planne probeer maak om jul gerieflik te maak terwyl dit gestorm het. Die ketel sal vervang word - ons doen so elke 6 maande a.g.v. die kalk. My broer en sy honde sal ek uitsort... jammer daaroor. Kom gerus weer, dan kan jul die stukkie paradys geniet. Groete Erika

ZB M
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2025

Overall not too bad for a one night stay. The host was available to assist. Although I didn't like the bunk bed, it was unusual for me. Linen was clean but not ironed, which makes it uncomfortable. The space is very small. The basin was leaking in the bathroom; we couldn't use the tap there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Erika
Komatipoort Fisherman's Nest
Hallo Zibuyila I am glad you enjoyed your stay and next time you must use our Riverhouse for more comfort. This is only a fish nest for the people who do fishing and don't want to bring a tent. I will fix the basin - sorry about that. Regards Erika

Caitlin V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2025

Goed. Dit was baie lekker. Regtig in die bos. Neem net in ag die krane is baie verkalk, so die waterdrukking ens. is maar swak en die stort spuit nie lekker nie.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Erika
Komatipoort Fisherman's Nest
Hallo Ek is so bly julle het ons stukkie van die bos en beeldskone rivier geniet. Ja, ons sukkel maar met die boorgatwater wat alles erg laat aanpak met kalk. Jammer daaroor. Ons is heeltyd besig met die probleempie. Mooiloop en kom asb. weer. Erika

Willem N
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Nov 2025

Nice. Lekker overnight stay.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Erika
Komatipoort Fisherman's Nest
I am glad you enjoyed your stay. Please come again. Erika

Dalene J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2024

Dit was lekker. Dit was lekker en ons het alles gehad wat nodig was. Daar kan net na die water situasie gekyk word, want ons het Sondagoggend nie water gehad om te stort nie. Ons het 'n bankbed gehad waarteen ons elke keer ons koppe gestamp het as jy die badkamer wil gebruik. Ek sou die 2 enkelbeddens soos op die foto's verkies het.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Erika
Komatipoort Fisherman's Nest
Hallo Dalene Jammer oor die water. Ons pomp vinniger as jy rapporteer. Die beddens is verander omdat daar soms 'n kind by is. Ek sal die foto verander - het vergeet daarvan - jammer. Kom asb. weer en ons maak op vir die ongerief. Mooiloop Erika

Talitha H
1 nag Saam met vriende
4.8
Des 2023

It was practical on the way from Mozambique to Joburg and suited our purpose. It was a bit difficult to find, but once the owner sent us a pin location, it was easy. It is a very small chalet with bunk beds. The mosquito nets provided did not really make sense because they could not cover the whole bed. The fan is a bit old and makes noises. The dogs barked continuously throughout the night, and the rooster woke us before sunrise. We did not expect more for the price, but small things could improve the stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erika
Komatipoort Fisherman's Nest
Hallo Talita Baie dankie vir die terugvoering. Ek maak werk daarvan. Mooiloop Erika

Henry B
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Mrt 2023

Die stortkop was gedeeltelik verstop en die stortwater loop nie uit nie en was die hele kamer vol. Die skottelgoed was vuil en moes eers gewas word voor dit gebruik kon word.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Erika
Komatipoort Fisherman's Nest
Hallo Jammer die skottelgoed was seker stowwerig op die rak en die stortkop verkalk - ons gaan binne die volgende maand uit die rivier pomp en nie meer die boorgat se kalkwater gebruik nie en die stort se uitloop is reggemaak toe jy dit noem aan my. Hoop om jul wel weer te ontvang. Erika

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Erika Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 66

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 640
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 640
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 640
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Hippos Farm, Komatipoort, 1340, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee64c40f155d5da47cde46f31eeacbfc00c35dd87e8ac6430d5563601f48893ae6b921d2a6cb351f28f77402c5d3011d1cc5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R640 per nag (plek vir 3) 18 5 1 4 Hippos Farm Komatipoort 1340 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.479762325905 31.965011358262

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang