Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Komatipoort Fisherman's Nest

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.2/5

Erika Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 46

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 10 resensies vir Komatipoort Fisherman's Nest
Netheid
3.5/5
Diens
3.9/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
3.4/5
Waarde vir geld
3.9/5
Oloff H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Oloff H

Don't even consider booking.

"I came, I saw, I left".

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Talitha H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talitha H
Saam met vriende

It was practical on the way from Mozambique to Joburg and suited our purpose.

It was a bit difficult to find, but once the owner sent us a pin location, it was easy. It is a very small chalet with bunk beds. The mosquito nets provided did not really make sense because they could not cover the whole bed. The fan is a bit old and makes noises. The dogs barked continuously throughout the night, and the rooster woke us before sunrise. We did not expect more for the price, but small things could improve the stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Deon S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie wat ek verwag het nie.

Eerstens, is die sleutel onder die mat gelos, lys van instruksies op die muur, krag was klaar en moes reël vir krag, plekkie is verwaarloos, geiser is seker op 20 grade gestel so kouerige water vir stort, geen eienaar of hulp op die perseel, honde en hoenders heeltyd om en in die huis, saagmeule langs die huisie. En so kan ek aangaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komatipoort Fisherman's Nest se terugvoer

Hi Deon
Dis regtig jammer dat jul so sleg gebly het. Toe jul vir krag gevra het het ek onmiddelik gekoop en gestuur.
Mens moet in ag neem dat hierdie op 'n plaas is. Ek is baie jammer as die honde gepla het en ek sal dit oopneem met die buurman en dat die houtwerkfabiek oor die naweek gewerk het.
Mooiloop en hoop jul kry beter waarde en gerief vir die prys per nag vir 2 mense.
Erika

Komatipoort Fisherman's Nest
Henry B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Henry B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die stortkop was gedeeltelik verstop en die stortwater loop nie uit nie en was die hele kamer vol.

Die skottelgoed was vuil en moes eers gewas word voor dit gebruik kon word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komatipoort Fisherman's Nest se terugvoer

Hallo
Jammer die skottelgoed was seker stowwerig op die rak en die stortkop verkalk - ons gaan binne die volgende maand uit die rivier pomp en nie meer die boorgat se kalkwater gebruik nie en die stort se uitloop is reggemaak toe jy dit noem aan my.

Hoop om jul wel weer te ontvang.

Erika

Komatipoort Fisherman's Nest
Cheline V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheline V
Saam met vriende

It was a very relaxing experience. The house was super cute and it felt very homey.

The fishing spot was perfect. The owner of the beautiful place was so kind and very helpful. This is the perfect spot for two people wanting to break away. I would definitely stay here again. I am looking forward to coming back here.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komatipoort Fisherman's Nest se terugvoer

Fantasties. Dankie Cheline. Sien jou gou weer. Groete, Erika.

Komatipoort Fisherman's Nest
Jonathan H - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome place to catch tiger fish on chicken heart and fly and prefect for stop over for the Kruger.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komatipoort Fisherman's Nest se terugvoer

So bly jult dit geniet Jonathan, kom asb weer.

Komatipoort Fisherman's Nest
Felix P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Felix P
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Baie lekker plek, 'n bietjie verwaardeloos.

'n Tragiese affêre vir 'n braaier, blyk dat die riool gespoel was want vuil babadoeke en derglikhede lê op die grasperk. Ons sal weer hier wil bly sou ons, ons in die Komatipoort omgewing bevind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komatipoort Fisherman's Nest se terugvoer

Hi Felix
Baie bly julle kom weer.
Die honde en die vullis is soms 'n probleem. ons gee aandag, dankie en jammer daaroor.
Ons sal uitvind hoekom die braaier, wasmasjiendrom op pote, nie op sy plek was nie.
Mooi loop tot volgende keer.
Erika

Komatipoort Fisherman's Nest
Japie V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very good

Good fishing and nature.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komatipoort Fisherman's Nest se terugvoer

Ek's baie bly jy het dit so geniet.
Kom asb weer.

Komatipoort Fisherman's Nest
Johann R - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamer was goed geleë naby Komatipoort vir my vergadering.

Kamer is klein, maar het alles wat ons nodig gehad het. Baie mooi uitsig oor die Komarie Rivier. Vissermanne sal die plek geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komatipoort Fisherman's Nest se terugvoer

Hallo Johann

Ek is bly jy het dit geniet. Ja, dis maar gebou vir vissermanne, in plek van dat hul kamp om tiervis te vang.

Kom asb weer en boek volgende keer die veel groter Riverhouse.

Mooiloop
Erika

Komatipoort Fisherman's Nest
Karel B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Karel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stay was not too bad.

No electricity when we got there in the dark. Had to phone owner to send by phone. She is in Cape Town. Window could not close, handle broken off.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hippos Plaas, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee64c40f155d5da47cde46f31eeacbfc00c35dd87e8ac6430d5563601f48893ae6b921d2a6cb351f28f77402c5d3011d1cc5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 10 5 1 4 Hippos Farm Komatipoort 1340 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.479762325905 31.965011358262
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem