Komatipoort Fisherman's Nest
3 gaste
1 slaapkamer
2 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Hippos Farm, Komatipoort, 1340, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Komatipoort Fisherman's Nest is 'n bekoorlike, basiese kothuisie aan die oewer van die Komatirivier net buite die Krugerwildtuin in Komatipoort. Die kothuis bied rus en vrede en het 'n rivieruitsig.
Dit het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n kombuisie. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed vir 'n kind. Daar is 'n stort, toilet en 'n wasbak in die badkamer. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, elektriese braaipan, ketel, kombuisgeriewe, eetgerei en breekware vir 3 gaste toegerus.
Daar is 'n onderdakstoep met braaigeriewe. Gaste moet asb. hul eie voorraad, toiletpapier, hout, drinkwater en handdoeke saambring.
Riviervlotvaart is beskikbaar op die perseel. Gaste kan met aankoms bespreek en betaal. Gaste kan ook tiervis vang en hul bote ter water laat op die perseel.
Komatipoort het verskeie besienswaardighede in en rondom die dorpie, soos die Krokodilbrughek, die Ligwalagwala Bewarea en die Krugerwildtuin.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbed vir 1
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Erika Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 67
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Hippos Farm, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
- Gaste dink Komatipoort Fisherman's Nest het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Hippos Farm, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang