+19

4 gaste

1 slaapkamer

3 beddens

2 badkamers

  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 10 Lisa Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Kommaweer beslaan die onderste vlak van die eienaar se woning in Struisbaai en is ideaal geleë net 1 km vanaf die naaste swemstrand.

Dié eenheid het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed met oorgenoeg kasspasie en het toegang tot 'n aparte stort met 'n wasbak en 'n privaat toilet. Die tweede badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n etenstafel met stoele waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die leefarea het 'n binnebraai, 'n enkelslaapbank, 2 enkelbeddens en 'n TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die skuifdeure maak oop op die patio en gaste het toegang tot braaigeriewe en die wasgoedlyn.

Struisbaai bied verskeie buitemuurse doendinge soos visvang, kajakvaart, branderplankry, seilplankry en walviskyk tussen Julie en Augustus. Gaste kan ook 'n kort rit van 4 km na L'Agulhas neem om die Kaap Agulhas-vuurtoringmuseum te sien.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Elmarie A
Gesin met klein kinders
5.0
Dis skoon en netjies en waarde vir geld. Die gasheer is ook baie vriendelik. Kommaweer is 'n baie oulike plekkie en ons het lekker gebly.
Mrt 2026
Lenel D
5.0
Bitter lekker! 'n Baie lekker plekkie, baie netjies en het alles wat jy nodig het. Jan was baie vriendelik en hulpvaardig, baie gasvry.
Mrt 2026
Karin D
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het vreeslik lekker gekuier! Die gasheer & gasvrou het ons welkom laat voel! Ons het vreeslik lekker gekuier! Die gasheer & gasvrou het ons welkom...
Sien meer
Feb 2026
Marinda C
Gesin met klein kinders
5.0
Fantasties. Baie aangenaam gewees en regtig lekker en rustig gebly.
Mei 2025
Marius N
Gesin met klein kinders
5.0
Good, excellent service. Our stay was fabulous and the owner of the place is friendly and kind. I am already planning my next trip agai...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 10 Lisa Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kommaweer het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Badkamer sonder trappe
Slaapkamer sonder trappe
Breë gange
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 4)
Bespreek

10 Lisa Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2bc973d56c3f7be7e010280b3105b0aa1c67ecdc1058e83f7ea9efc734ed078a597de35ce88268a6c9db07b1a4d0d3dbc924?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 4 mense 14 5 1 5 10 Lisa Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.809323508252 20.037486039144

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang