+33

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Brian T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2026

Well worth the money. We really enjoyed our stay – the communal areas are spacious, and the home had all the amenities we needed. We felt safe and comfortable throughout, and the surroundings were wonderfully peaceful and quiet. Everything that was advertised was exactly as expected, which made for a very pleasant visit. Werner was also a great host, kindly accommodating our request to adjust our arrival time without any hesitation. There were just two small things to mention: the sliding door on the middle bathroom/toilet (shared between two rooms) was quite difficult to open and close, and it became stiffer and more difficult to use over the course of our stay. It seems however, like it would be a simple fix. Also, the DSTV went offline during our visit (the message suggested it was account-related), and as there was no Wi Fi available, it limited entertainment options a bit. That said, these are certainly fixable and wouldn’t stop us from staying here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2026

Lekker vakansie verblyf, sal definitief weer teruggaan. Baie lekker gebly. Alles is daar wat jy nodig het. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carika V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Op laaste nippertjie bespreek. Was voortreflik en heerlik. Baie lekker gebly. Sal volgende keer langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlicious M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Amazing. We had an amazing time and we will definitely book Kotties Paai again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Excellent. Baie oulike plekkie met alles wat jy nodig het om jou vakansie gerieflik te maak. Alles was skoon en netjies. Ons het regtig lekker gebly en was so naby aan alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nerissia C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Verskriklik baie lekker. Ek het baie, baie lekker gebly. Alles was netjies en so mooi skoon. Ek het ook die stilte geniet. Sal definitief weer Kotties Paai bespreek vir volgende vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Very pleasant stay. Very neat house and nice and central to all in Hartenbos.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Rustig en vreedsaam. Ons kuier al op Hartenbos vir baie jare, en Kotties Paai sal op my kortlys kom as ek weer terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heinie M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2019

Baie lekker. Die huis het alles wat nodig is - dit was regtig 'n plesier om hier te kon tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Werner
Kotties Paai
Goeie dag Heinie, Baie dankie. Waardeer julle terugvoering.

Paul K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2019

Ons het baie lekker gebly alles was netjies en skoon en dit is ook baie lekker sentraal. Ek sal beslis weer hier kom bly vir 'n langer tyd as net 'n naweek. Ek sal ook Kotties Paai aanbeveel vir ander mense met kinders. Dit is 'n baie lekker huis en ook kinder-vriendelik. Die stoep met die braai is ook 'n baie lekker kuierplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Werner
Kotties Paai
Baie dankie Paul, waardeer u eerlike terugvoering.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Werner Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek

153 Port Natal Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAddfd892e1184e8df0273a9230640669dd4ebcdf7cbae1d03a1ee78cb3c33f73606aa9deae5342a1265ef5ab2514772886068?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 6) 16 5 1 5 153 Port Natal Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.120227464281 22.116701817558
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang