+168
Selfsorg in Oudtshoorn

Kranskloof Country Lodge

  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Kranskloof Country Lodge, Schoemanshoek, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Kranskloof Country Lodge skuil in die hartjie van die Klein-Karoo. Die plattelandse lodge is op die R328, 15 km vanaf Oudtshoorn na die Kangogrotte, geleë.

Die 4 losstaande kothuise wat elk, afhangend van gaste se voorkeur, slaapplek aan 2 tot 6 gaste bied. Al die kothuise het 'n kombuisie wat met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, induksie-kookplaat en eetgerei toegerus is. Daar is ook 'n klein eetarea. Die verblyf word deur sonkrag aangedryf.

Elke kothuis het braaigeriewe en daar is 'n gemeenskaplike soutwaterswembad wat deur 'n groot tuin omring word en pragtige uitsigte oor die Schoemanshoekvallei en die Outeniekwaberge het.

Nabygeleë toeriste-aantrekkings sluit die Cango Volstruisplaas, Cango Wildlife Range, Cango-grotte, Rust en Vrede Waterval, Swartbergpas en Meiringspoort in. Gaste kan op en om die berg gaan stap en ook voëlkyk.
Aanbevole restaurante sluit Buffelsdrift en Wilgewandel in.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 227 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Jackie E
Gesin met tieners
5.0
Lieflike selfsorg woon-eenhede en vriendelike gasvrou. Renee en haar familie het ons so welkom laat voel van die aankoms tot ons vertrek. Ons woon-een...
Sien meer
Apr 2026
Alethia S
Gesin met klein kinders
5.0
Baie netjies en goeie diens. Sal beslis weer gaan. Baie vriendelik ontvang laataand, baie netjies, veilig. Naby aan alles.
Mrt 2026
Kim H
Gesin met klein kinders
5.0
This is definitely 11 out of 10 accommodation. We were in town to attend my son's swimming gala and we opted to book at Kranskloof for ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2026
Hennie O
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker gebly, sal graag langer tydperk bly om meer van die omgewing te sien. Baie lekker. Wil graag so gou as moontlik weer daar gaan kuier, maar...
Sien meer
Feb 2026
Marle O
Gesin met klein kinders
5.0
Goed toegerus, pragtig en kindervriendelik. Pragtigste plek en heerlik met kinders wat op die gras en in die swembad kon baljaar. Baie goed toegerus. ...
Sien meer
Feb 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Oumie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 227

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Kranskloof Country Lodge, Schoemanshoek, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kranskloof Country Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Kranskloof Country Lodge, Schoemanshoek, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA69de484583e6a26a56f83584d7698f2ecc0084cebed223622afe8ee39dd7d2eb6ef432d7309d55ada9ab60c8d4e96e119d32?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 227 5 1 5 Kranskloof Country Lodge Schoemanshoek 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.468640473824 22.24566757679
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang