Kranskloof Country Lodge
Opsomming van Resensie
Pieter B - Apr 2021
Gemiddeld
Wat ons wou hê.
Hannelie V - Mrt 2021
Gemiddeld
Skoon, netjies en baie sentraal.
Lees meerFanie V - Mrt 2021
Gemiddeld
Mooi area en baie sentraal geleë.
Helena W - Jan 2021
Gemiddeld
Baie goeie waarde vir geld. Skoon, netjies, rustige plaasatmosfeer.
Pieter T - Jan 2021
Gemiddeld
Rustig op die plaas met lekker fasiliteite.
Kranskloof Country Lodge's terugvoer
Baie dankie en baie welkom, kom weer.
Sanet M - Des 2020
Gemiddeld
Pragtige omgewing en baie netjies.
Ray E - Des 2020
Gemiddeld
Awesome lodge that offers tranquility and great location to explore Oudtshoorn and surrounds. Warm hospitality from the owner.
Louis P - Des 2020
Gemiddeld
Heerlik gekuier - jammer was net vir een aand.
Thelmie P - Des 2020
Gemiddeld
Rustig en kindervriendelik.
Jean R - Des 2020
Gemiddeld
Aangenaam verras.
Nicolene H - Des 2020
Gemiddeld
Goeie plek om ’n paar dae te spandeer.
Venessa D - Sep 2020
Gemiddeld
Familie vakani
Kranskloof Country Lodge's terugvoer
Baie dankie Vanessa, dit was lekker om julle hier te ontvang. Kom gerus weer.
Ricardo W - Aug 2020
Gemiddeld
The weekend was fabulous.
Kranskloof Country Lodge's terugvoer
Thank you Ricardo. It was a pleasure and honour to host you at Kranskloof.
Mariske K - Jan 2020
Gemiddeld
Ons kuier was net vir een aand maar dit was pragtig en lekker.
Kranskloof Country Lodge's terugvoer
HI Mariske, baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons wag vir julle volgende kuier. Groetnis, Christo en Herculene
George M - Jan 2020
Gemiddeld
Will be back anytime.
Kranskloof Country Lodge's terugvoer
Hi George,
Please come again. It was a privilege to host you at Kranskloof!
Kind regards,
Christo and Herculene
Marelize C - Des 2019
Gemiddeld
Dit was absoluut fantasties!
Kranskloof Country Lodge's terugvoer
Hallo Marelize,
Dankie vir jou positiewe terugvoer.
Ons sien uit na julle volgende kuier.
Groetnis,
Christo en Herculene
David S - Des 2019
Gemiddeld
Dit was heerlik.
Kranskloof Country Lodge's terugvoer
Hi David,
We are glad that you enjoy Kranskloof. Please come again!
Kind regards
Christo & Herculene
Pierre C - Nov 2019
Gemiddeld
Baie lekke gebly.
Kranskloof Country Lodge's terugvoer
Hi Pierre
Ek is jammer vir die lek op die dak, was onbewus daarvan. Ons gee dadelik aandag. Baie dankie dat jy dit onder ons aandag gebring het.
Groete
Christo
Shawn C - Okt 2019
Gemiddeld
Awesome relaxing venue.
Kranskloof Country Lodge's terugvoer
More than welcome!
Louis M - Okt 2019
Gemiddeld
Pragtig en rustig.
Kranskloof Country Lodge's terugvoer
Hi Louis
Ons is dankbaar dat julle lekker gebly het, kom gerus weer!
Kranskloof Groete!
Hammie M - Okt 2019
Gemiddeld
Dit was heerlik.
Kranskloof Country Lodge's terugvoer
Hi Hammie,
Kom gerus weer, dit was heerlik om julle te ontmoet!
Groete
Christo
Glynn A - Okt 2019
Gemiddeld
Natuurskone omgewing, oulike akkommodasie, stil en rustig.
Neil W - Sep 2019
Gemiddeld
The location and host were good, but the smell of manure was overpowering in the cottage we stayed in.
Kranskloof Country Lodge's terugvoer
I am really sorry for your negative experience, however, we are a self-catering accommodation on a farm and we are next to a working farm. The smell of sheep is part of it. I suggest that you stay in town in future because I don't think the farm atmosphere is suitable for you.
Yes, the furniture in our cottages are vintage furniture specifically for the rustic atmosphere on the farm. I really hope you will understand, because most of our guests love our setting.
Kind regards,
The Owner
Anne-marie V - Aug 2019
Gemiddeld
Die ligging is fantasties en die omgewing is beeldskoon.
Kranskloof Country Lodge's terugvoer
Baie dankie, kom gerus weer!
Danie M - Apr 2019
Gemiddeld
Ons het baie lekker gebly.
Karen P - Apr 2019
Gemiddeld
Sentrale ligging vir diegene wat die Kangogrotte wil besoek.
Derrick G - Apr 2019
Gemiddeld
Magnificent setting, friendly reception and clean, comfortable accommodation.
Danel V - Apr 2019
Gemiddeld
Ideale plek vir 'n gesin
Tersius V - Apr 2019
Gemiddeld
Great.
Kranskloof Country Lodge's terugvoer
Hi Tersius,
Dankie, kom gerus weer!
Groete,
Christo
Tania S - Feb 2019
Gemiddeld
Heerlike wegbreek na stilte.
Kranskloof Country Lodge's terugvoer
Dit was 'n voorreg om julle hier te ontvang, kom gerus weer!
Arnold S - Jan 2019
Gemiddeld
'n Aangename stilhouplek vir afpak en rus.
Kranskloof Country Lodge's terugvoer
Beste Arnold
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer.
Ons hoop om julle gou weer hier te ontvang.
Vriendelike groete
Christo
Kranskloof Country Lodge
Gerald B - Jan 2019
Gemiddeld
Vriendelike en hulpvaardige eienaar, puik plek.
Kranskloof Country Lodge's terugvoer
Beste Gerald.
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer.
Ons hoop om julle gou weer hier te ontvang.
Vriendelike groete
Christo
Kranskloof Country Lodge
Lizaan A - Jan 2019
Gemiddeld
Rustig, mooi.
Kranskloof Country Lodge's terugvoer
Beste Lizaan
Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Ons hoop om julle gou weer hier te verwelkom.
Mooi bly
Christo
Kranskloof Country Lodge
Ronel N - Jan 2019
Gemiddeld
Juweel in die Klein Karoo.
Karen L - Jan 2019
Gemiddeld
Enjoyed the one night stay, loved the pool and green grass and views.
Felicity C - Des 2018
Gemiddeld
Lovely and peaceful setting.
Dina C - Des 2018
Gemiddeld
Absoluut uitstekend.
Kranskloof Country Lodge's terugvoer
Baie dankie vir jou kommentaar. Dit was vir ons lekker om julle hier te hê. Kom weer.
Tyrone P - Des 2018
Gemiddeld
Baie rustig en mooi.
Kranskloof Country Lodge's terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons waardeer dit opreg.
Vriendelike Groete,
Christo en Herculene van Staden
Kranskloof Country Lodge
Christell F - Nov 2018
Gemiddeld
Goeie ligging om omgewing te verken.
Kranskloof Country Lodge's terugvoer
Beste Christell,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons waardeer dit opreg.
Vriendelike Groete,
Christo en Herculene van Staden
Kranskloof Country Lodge
Candice A - Nov 2018
Gemiddeld
Het baie lekker gebly.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
A very pleasant stay.
Our stay at Kranskloof was very enjoyable. My husband and I chilled by the braai appreciating the view and watching our children have a ball in the pool. Our hosts were very friendly and very helpful. We would definitely stay here again.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Kranskloof Country Lodge's terugvoer
Dear Candice,
Thanks for your positive feedback. We truly appreciate this.
Yours sincerely,
Christo and Herculene van Staden
Kranskloof Country Lodge
Zahn-mari P - Okt 2018
Gemiddeld
Wonderlik.
Kranskloof Country Lodge's terugvoer
Ek is bly dat julle lekker gebly het, kom gerus weer!
Ernst L - Okt 2018
Gemiddeld
Baie rustig stil en mooi omgewing!
Kranskloof Country Lodge's terugvoer
Beste Ernst,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons sien uit na jul volgende kuier.
Mooi dag en groete,
Christo en Herculene van Staden
Kranskloof Country Lodge
Janet M - Jul 2018
Gemiddeld
Ons het 'n baie aangename ervaring gehad. Baie mooi en rustig.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
We had a pleasant experience, very beautiful and peaceful.
We had a very restful time. The unit was equipped with heaters and hot blankets. It was located centrally for what we intended to explore of the area. Was beautiful with open spaces and a trampoline for the kids. Nice area for mountain biking.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Kranskloof Country Lodge's terugvoer
Dear Janet,
Thank you for your positive feedback.
Please call again.
Kind regards,
Christo and Herculene van Staden.
Lance O - Jun 2018
Gemiddeld
Asemrowend.
Kranskloof Country Lodge's terugvoer
Baie dankie Lance, kom gerus weer.
Vriendelike groete,
Christo en Herculene van Staden
Kelly-ann S - Jun 2018
Gemiddeld
Absoluut fantasties en die moeite werd!
Lizel O - Apr 2018
Gemiddeld
Baie gemaklik, gerieflike ligging.
Elaine M - Apr 2018
Gemiddeld
Mooi vallei en pragtige uitsig oor vallei.
David C - Apr 2018
Gemiddeld
Lekker rustig en ontspanned.
Kranskloof Country Lodge's terugvoer
Beste David
Baie dankie vir jou positiewe kommentaar en wenke.
Ons sien uit na julle volgende kuier.
Vriendelike groete
Christo en Herculene
Charl V - Apr 2018
Gemiddeld
Gerieflik.
Kranskloof Country Lodge's terugvoer
Baie dankie Charl, kom weer.
Jakes J - Mrt 2018
Gemiddeld
Welkome rustigheid na 'n lang reis.
Kranskloof Country Lodge's terugvoer
Baie dankie vir die positiewe kommentaar.
Vriendelike groete,
Christo en Herculene van Staden
John O - Mrt 2018
Gemiddeld
Heerlike, pragtige area en lekker bly.
Kranskloof Country Lodge's terugvoer
Hi John, baie dankie vir jou positiewe kommentaar. Ons sien daarna uit om julle weer te verwelkom.
Christo en Herculene.
Johann S - Mrt 2018
Gemiddeld
Pragtige vallei, baie rustige omgewing. Sal weer hier bly.
Simone M - Feb 2018
Gemiddeld
Not quite what we expected, but comfortable and enjoyable.
Lees meerKranskloof Country Lodge's terugvoer
Dear Simone
Thank you for your positive comments. I am sorry that you had a different idea about the apartment.
Hopefully we can accommodate you in one of the cottages next time.
Kind regards
Christo and Herculene van Staden
Shani K - Feb 2018
Gemiddeld
Lekker en gemaklik!
Kranskloof Country Lodge's terugvoer
Hi Shani
Baie dankie vir jou positiewe kommentaar. Kom weer!
Groete
Christo & Herculene
Jaco - Feb 2018
Gemiddeld
Pragtig en gerieflik.
Kranskloof Country Lodge's terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe kommentaar. Kom gerus weer.
Philip E - Jan 2018
Gemiddeld
Aangenaam.
Kranskloof Country Lodge's terugvoer
Baie dankie vir die kommentaar, ons is baie jammer vir die misverstand.
Johan V - Jan 2018
Gemiddeld
Teleurstellend.
Kranskloof Country Lodge's terugvoer
Ongelukkig kan ons aan die reuk van die skaapkraal niks doen nie, dit behoort aan die bure. Dankie.
Stefan E - Jan 2018
Gemiddeld
Vreedsame verblyf.
Belinda N - Jan 2018
Gemiddeld
Tranquil.
Colin W - Jan 2018
Gemiddeld
Great having the pool in the heat of summer.
Luter R - Des 2017
Gemiddeld
Aangenaam verras, goeie ligging en rustigheid.
Yolande B - Des 2017
Gemiddeld
Gemaklik met baie spasie vir kinders om te speel.
Annelies W - Des 2017
Gemiddeld
Amazing
Lees meerMarcin K - Des 2017
Gemiddeld
Lekker gebly.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Great stay.
Beautiful and peaceful place allowing you to stay away from crowds and chaos. Very hospitable and accommodating owners. We will definitely come back.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Marius B - Nov 2017
Gemiddeld
Lekker.
Erna L - Okt 2017
Gemiddeld
Rustige, pragtige plek met skoon swembad en ongelooflike view.
Karin V - Okt 2017
Gemiddeld
Baie rustig en natuurskoon.
Johan J - Jul 2017
Gemiddeld
Aangename verblyf in 'n mooi en rustige omgewing.
Kranskloof Country Lodge's terugvoer
Goeie dag Johan,
Dankie vir die terugvoer. Hoop om julle weer terug te verwelkom.
Groete,
Kranskloof - bestuur
Estelle D - Jul 2017
Gemiddeld
Dit was lekker genoeg.
Lees meerKranskloof Country Lodge's terugvoer
Goeie dag Estelle,
Dankie vir die terugvoer, ons gaan definitief werk aan die foute! Hoop om julle in die toekoms weer terug te verwelkom.
Groete,
Kranskloof - bestuur
Lourens S - Apr 2017
Gemiddeld
Ons het dit geniet en kan die plek aanbeveel.
Kranskloof Country Lodge's terugvoer
Goeie dag Lourens
Dankie vir die terugvoering.
Ons hoop om julle weer gou terug te verwelkom by Kranskloof.
Vriendelike groete
Robert V - Apr 2017
Gemiddeld
Pragtige omgewing met vriendelike mense.
Ilze P - Apr 2017
Gemiddeld
Heerlike uitrus plek vir vriende en familie .
Robert A - Apr 2017
Gemiddeld
Rustig, lekker.
Annamarie V - Apr 2017
Gemiddeld
Akkommodasie het opgradering nodig. Skoon maar baie basies en swak instandhouding/werksmanskap aan stort, ens.
Erika V - Feb 2017
Gemiddeld
Rustig en pragtig.
Kranskloof Country Lodge's terugvoer
Goeie dag Erika
Baie dankie vir jou terugvoer.
Ek stuur jou voorstel van die hout aan die eienaar.
Hoop om julle weer terug te verwelkom in ons pragtige natuurskoon
Kranskloof Groete!
Derek F - Feb 2017
Gemiddeld
In die country.
Kranskloof Country Lodge's terugvoer
Goeie dag Derek
Dankie vir die terugvoer. Kranskloof is beslis die ideale plek om te kuier vir `n lui-lekker vakansie.
Hoop om julle weer gou terug te verwelkom.
Kranskloof Groete!
Gavin P - Jan 2017
Gemiddeld
Dit was 'n baie rustige omgewing met vriendelike diens.
Kranskloof Country Lodge's terugvoer
Goeie dag Gavin
Dankie vir die terug voer. Hoop om julle weer terug te verwelkom met ons vriendelike diens!
Kranskloof Groete!!
Vincent W - Jan 2017
Gemiddeld
Warm Kranskloof verblyf.
Lees meerKranskloof Country Lodge's terugvoer
Goeie dag Vincent.
Dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit.
Die nuwe eienaars was besig om voor die seisoen die huisies op te gradeer en sal net na die seisoen dit afhandel. Met julle insae gee dit vir ons `n beter riglyn van hoe om die verblyf meer gemaklik te maak.
Ek moet by se dat dit die eerste keer in `n lang tyd was dat ons sulke uitermatige hoe temperature in Desember kry, dit tref ons gewoonlik eers in Februarie.
Hoop om julle weer terug te verwelkom in die toekoms.
Kranskloof Groete!
Wietz B - Des 2016
Gemiddeld
'n Oase in Desember se hitte!
Kranskloof Country Lodge's terugvoer
Goeie dag Wietz,
Ons is so bly julle het genoeg rus vir die siel gekry in die onsettende Karoo hitte :-))
Hoop om julle in koeler weer terug te verwelkom.
Kranskloof Groete
Naomi B - Des 2016
Gemiddeld
Sentraal geleë by besienswaardighede, veilig en heerlik gerus.
Kranskloof Country Lodge's terugvoer
Goeie dag Naomi
Dankie vir jou terug voer.
Jammer vir jou slegte ervaring, ons het omgesien na die probleem wat hom voorgedoen het. Hoop om julle op `n volgende keer tevrede te stel.
Kranskloof Groete
Neandre M - Nov 2016
Gemiddeld
Dit is 'n baie lekker plek.
Kranskloof Country Lodge's terugvoer
Goeie dag Neandre
So bly julle het dit geniet, sien uit om julle weer terug te verwelkom
Kranskloof Groete!
Ester J - Sep 2016
Gemiddeld
'n Plek om enige tyd weer na terug te gaan.
Kranskloof Country Lodge's terugvoer
Goeie dag Ester
Dankie vir jou terugvoering, ons waardeer dit opreg! Ek hoop om julle weer gou terug te verwelkom.
Kranskloof Groete
Arina B - Aug 2016
Gemiddeld
Baie koud in winter!
Kranskloof Country Lodge's terugvoer
Goeie dag Arina
Dankie vir jou boodskap. Jammer vir die ongerief.
Die nuwe eienaar is tans besig om die huisies op te gradeer daarom is julle terugvoer so belangrik.
Die Groen huisie is reeds opgegradeer. Die het `n deurloop na die ander vetrek wat dit meer gemaklik maak vir families met jong kinders. Daar is ook `n ingeboude braai op die stoep. Jammer dat niemand julle ingelig het oor die Groen huisie nie.
Hoop om julle `n volgende keer weer te sien
Vriendelike groete
Annalize
Sean R - Aug 2016
Gemiddeld
Baie lekker.
Kranskloof Country Lodge's terugvoer
Goeie dag Sean
Dankie vir die terug voer. Ons werk daaraan om die huisie meer gemaklik te maak.
Vriendelike Groete
Annalize
Jacques H - Jul 2016
Gemiddeld
Rustige plaas-atmosfeer.
Kranskloof Country Lodge's terugvoer
Baie dankie Jacques.
Ons ontvang julle graag weer hier.
Groete,
Kranskloof Country Lodge
Anna C - Jul 2016
Gemiddeld
It was very beautiful and worth the long drive, I would visit again!
Kranskloof Country Lodge's terugvoer
Thank you so much Anna! We would love to have you again.
Kind regards,
Kranskloof Country Lodge
Jc F - Jul 2016
Gemiddeld
Dit moet skoon en netjies wees en 'n vriendelike atmosfeer hê.
Lees meerMichiel S - Apr 2016
Gemiddeld
Egte plaasatmosfeer.
Hugo H - Mrt 2016
Gemiddeld
Gemiddeld.
Kranskloof Country Lodge's terugvoer
Beste Hugo. Soos telefonies bespreek, is ek jammer dat julle die gedeelte van die huisie met die dubbelbed en kombuisie nie by ingegaan het nie. Alles was wel reg vir julle daar.
Groete,
Magdél Kotzé
Clinton S - Mrt 2016
Gemiddeld
Baie goed maar GEEN slaap.
Lees meerKranskloof Country Lodge's terugvoer
Goeie dag Clinton. Ek is baie jammer om te hoor dat die waterpype julle so wakker gehou het. Ons sal dadelik werk maak daarvan.
Groete,
Kranskloof Country Lodge
Gerard R - Feb 2016
Gemiddeld
Baie stof in huis.
Kranskloof Country Lodge's terugvoer
Goeie dag Gerard. Ek is baie jammer om te hoor dat julle nie die verblyf hier geniet het nie. Ons atmosfeer is een van plaas en dus pas ons meubels en alles daarby aan. Die kothuise is gerestoureerde plaaswerkershuisies en destyds was hulle gebou met laer deurkosyne. Om by die karakter en uniekheid van die plek te hou, het ons dit nie verander nie. Ons bied ook nie hout aan as 'n reël nie en verkoop slegs bondels daarvan as ons het. Ongelukkig was ons voorraad op en soos ons met julle gesels het, kon ons net 2 bondels aan julle verkoop die eerste aand. Die huisie was die oggend van julle aankoms deeglik skoongemaak en was dit stofvry. Ek is jammer dat julle gevind het dat dit vuil en stowwerig was, maar enige huis kan stof in kry as die wind waai. Groete, Magdél
Orna K - Feb 2016
Gemiddeld
'n Tragiese ervaring in die pragtigste vallei!
Lees meerKranskloof Country Lodge's terugvoer
Goeie dag Orna,
Ek is baie jammer om van julle tragiese ervaring, wat aan die begin van Desember gebeur het, te hoor. Sedert middel Desember, toe ons die bestuur oorgeneem het, het ons alles verbeter en kan ons verseker dat so 'n ervaring nie weer by Kranskloof gevind sal word nie.
Ons is ook in die proses om die huisies op te gradeer waar daar sitkamers in elke huisie sal wees. Ons stem saam dat daar banke en stoele moet wees om op TV te kyk en dit is wat ons gaan doen. Ongelukkig het die vorige bestuurders meer beddens in die huisies gesit en so die besprekings geneem.
Ons hoop om julle weer by ons te verwelkom en 'n totale nuwe en beter ervaring te gee.
Groete,
Kranskloof Country Lodge - bestuur
Brenda L - Jan 2016
Gemiddeld
Baie lekker, skoon en rustig. Sal beslis weer gaan.
Kranskloof Country Lodge's terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering! Ons sien uit om julle weer hier te ontvang.
Groete,
Kranskloof Country Lodge
Thea E - Jan 2016
Gemiddeld
Sal enige tyd weer daar bly! Fantastiese, rustige plek. Alles wat mens nodig het.
Kranskloof Country Lodge's terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Ons sal julle graag weer hier ontvang.
Groete,
Kranskloof Country Lodge
Andre G - Jan 2016
Gemiddeld
Lekker gebly. Warm gekry. Dankie tog vir die swembad.
Kranskloof Country Lodge's terugvoer
Dankie vir die terugvoering. Ons is in die proses om al die huisies op te knap en ook so in die proses met die vervanging van die linne.
Groete,
Kranskloof Country Lodge
Adwina T - Des 2015
Gemiddeld
Dit was ongelooflik en rustig.
Kranskloof Country Lodge's terugvoer
Baie dankie. Ons sien uit om julle weer by ons te ontvang.
Jac M - Okt 2015
Gemiddeld
Verwagtinge oortref!
Marine N - Okt 2015
Gemiddeld
Pragtige uitsig.
Pieter V - Sep 2015
Gemiddeld
Kranskloof is ideaal geleë.
Rassie E - Sep 2015
Gemiddeld
Baie mooi en rustig. Lekker!
Kranskloof Country Lodge's terugvoer
Goeie dag Rassie,
Baie dankie vir jul terugvoer, ons waardeer dit so baie as gaste terugvoering gee op sekere probleme en verbeterings aangaande Kranskloof. Baie van die punte genoem is, wou ons al verbeterings op aangebring het, maar aangesien ons slegs 'n huurkontrak het op Kranskloof en die plek nou verkoop is aan 'n nuwe eienaar, kan ons nie bekostig om nog verder enige geld te investeer op Kranskloof nie. Die nuwe eienaar het wel genoem dat hy alle kothuisies in die geheel gaan opgradeer. Ons sal nogtans jul kommentaar oordra aan die nuwe eienaar en vertrou dat Kranskloof oor 'n tydperk van ongeveer 6 maande heelwat beter sal voorkom en vertoon.
Hoop julle sal weer kom kuier en 'n beter ervaring hê.
Vriendelike groete,
Kranskloof - bestuur
Nols & Sandra J - Sep 2015
Gemiddeld
Aangename omgewing, maar huisie benodig aandag.
Lees meerKranskloof Country Lodge's terugvoer
Goeie dag,
Baie dankie vir die terugvoering, ons waardeer dit opreg. Ons sal julle terugvoering ten volle opneem en daarna sien om ons aandag by ons huisies te plaas.
Hoop julle sal weer kom kuier en dit beter versorg vind.
Vriendelike Groete
Kranskloof Country Lodge.
Alexander V - Aug 2015
Gemiddeld
Prachtige omgeving en een mooi huis, jammer dat we maar een nacht hadden geboekt en weer verder moesten.
Erwin Matse M - Aug 2015
Gemiddeld
Fantastic!
Lynnette V - Aug 2015
Gemiddeld
Was ongelukkig net te kort, maar baie aangenaam.
Charl K - Jul 2015
Gemiddeld
Rustig en omtrent op die plaas!
Mariaan R - Jul 2015
Gemiddeld
Ons het dit baie geniet!
Sarel B - Jul 2015
Gemiddeld
Baie goeie geriewe!
Martli G - Jul 2015
Gemiddeld
Pragtige plaasverblyf.
Andre K - Jun 2015
Gemiddeld
Skoon en netjies!
Sharon E - Jun 2015
Gemiddeld
Baie basiese verblyf vir 2 in 'n eenheid wat vir 3 is.
Renate W - Mrt 2015
Gemiddeld
Baie rustige atmosfeer!
Francois V - Feb 2015
Gemiddeld
Plaaslike atmosfeer, skoon en persoonlik/vriendelik.
Henning V - Jan 2015
Gemiddeld
Twee nagte selfsorg in die ou gerestoureerde wooneenhede.
Heinrich H - Jan 2015
Gemiddeld
Great venue, private patio, beautiful surroundings
Amanda S - Jan 2015
Gemiddeld
Die ligging is uitstekend.