- Slaapplek vir 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Kranskloof Country Lodge, Schoemanshoek, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Kranskloof Country Lodge skuil in die hartjie van die Klein-Karoo. Die plattelandse lodge is op die R328, 15 km vanaf Oudtshoorn na die Kangogrotte, geleë.
Die 4 losstaande kothuise wat elk, afhangend van gaste se voorkeur, slaapplek aan 2 tot 6 gaste bied. Al die kothuise het 'n kombuisie wat met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, induksie-kookplaat en eetgerei toegerus is. Daar is ook 'n klein eetarea. Die verblyf word deur sonkrag aangedryf.
Elke kothuis het braaigeriewe en daar is 'n gemeenskaplike soutwaterswembad wat deur 'n groot tuin omring word en pragtige uitsigte oor die Schoemanshoekvallei en die Outeniekwaberge het.
Nabygeleë toeriste-aantrekkings sluit die Cango Volstruisplaas, Cango Wildlife Range, Cango-grotte, Rust en Vrede Waterval, Swartbergpas en Meiringspoort in. Gaste kan op en om die berg gaan stap en ook voëlkyk.
Aanbevole restaurante sluit Buffelsdrift en Wilgewandel in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Oumie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 227
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Kranskloof Country Lodge, Schoemanshoek, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Gaste dink Kranskloof Country Lodge het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Kranskloof Country Lodge, Schoemanshoek, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang