Kruger Park Lodge Unit 550
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Portia Shabangu-rylaan 1242, Kruger Park Lodge, Hazyview, 1241, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Kruger Park Lodge Unit 550 is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in Hazyview wat in 'n oorvloedige tuin weggesteek is. Dit bied 'n intieme ontvlugting vir die hele gesin of 'n groep vriende wat ontspanning in 'n rustige omgewing soek.
Dié lieflike huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in die slaapkamers maak gebruik van die gedeelde badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hulle swemhanddoeke saambring.
Die leefarea het 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel wat vir 6 gaste geskik is. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel, koffietafel, kaggel en 'n TV.
Gaste het toegang tot komplimentêre WiFi, 'n welige tuin en kan al fresco-etes op die stoep wat sitplek vir 6 het geniet. Daar is ook 'n plonspoel en ingeboude braai. Verder kan gaste die vrylopende wild bewonder.
Slaapplek
’n Bespreking by Kruger Park Lodge Unit 550 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Restaurant op Perseel
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Wildritte
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Wildritte
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Chevon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Portia Shabangu-rylaan 1242, Kruger Park Lodge, Hazyview, 1241, Mpumalanga
- Gaste dink Kruger Park Lodge Unit 550 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hazyview Kiepersol Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Portia Shabangu-rylaan 1242, Kruger Park Lodge, Hazyview, 1241, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom