Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Anri Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Rosanne M - Sep 2020
Algehele gradering
Very nice.
Doortje V - Apr 2019
Algehele gradering
Ruime kamers, van alle gemakke voorsien en heerlijke nuwe box spring beddens.
Leonie M - Feb 2019
Algehele gradering
Warm welcome, wonderful service, beautiful accommodation!
Helen F - Jul 2018
Algehele gradering
This was a fantastic guesthouse to stay over, and the breakfast was to die for, our room was like we were in a dream, just loved the bathroom and the gardens are so beautiful.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dit was 'n gastehuis vir oornagverblyf en die ontbyt was uit die boonste rakke. Kamer was soos 'n droom.
Dis die ideale gastehuis om by te oorang en ons sal definitief terugkom vir 'n naweek by so 'n droomplek. Baie vriendelike en behulpsame personeel. Baie dankie vir julle gasvryheid.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Johann E - Apr 2018
Algehele gradering
Keurig, aangenaam, vriendelike diens en pragtige omgewing.
Lees meerDoortje V - Feb 2018
Algehele gradering
Sien sterre.
Anonieme gas - Des 2015
Algehele gradering
Tineke W - Nov 2015
Algehele gradering
Mooi verblijf.
David F - Feb 2015
Algehele gradering
Lovely stay
Yolanda W - Jan 2015
Algehele gradering
Ongelooflike ondervinding!
Cecilia S - Des 2014
Algehele gradering
Ons het in die Mikaya hut gebly, baie mooi uitsig, redelik goed toegerus. Die diens van die eienaars en werkers was baie vriendelik en hulpvaardig.
Lees meer- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nooitgedacht Plaas, Sunland, 6115, Oos-Kaap