2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 76a Waverley Road, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
La Dolce Vita is 'n mooi eenheid met lugversorging in 'n stil, boomryke straat in Waverley, Bloemfontein.
Die eenheid is geskik vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed, 'n TV met Netflix en YouTube, 'n oopplan-stort en 'n toilet. Die kombuisie met 'n mikrogolf, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Gaste het toegang tot 'n privaat stoep met sitplek en braaigeriewe. Daar is 'n swembad en 'n lowerryke tuin. Onderdakparkeerplek agter 'n afstandbeheerhek word voorsien.
'n Engelse ontbyt is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Daar is 'n klein winkelsentrum en restaurante binne stapafstand van die eenheid. Die N1 is ook naby.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Daneale Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 52
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 76a Waverley Road, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink La Dolce Vita het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
76a Waverley Road, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang