La Dolce Vita

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 10 % af

Kry 10% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Hierdie skoon, smaakvol versierde eenheid met lugversorging bied verblyf aan in dubbelkamers. Die eenheid beskik oor 'n toegeruste kombuisie en 'n oopplan-stort met aparte toilet. Privaat sitplek is buite beskikbaar. Gaste kan lekker afkoel in die swembad op warm dae, of ontspan in die boomryke tuin met volop voëllewe. Die binnebraai en stoep is tot jou beskikking, op versoek, en daar is onderdakparkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek.

'n Heerlike Engelse ontbyt en 'n tuisgekookte 3-gang-aandete is beskikbaar as opsionele ekstras.

Hierdie eksklusiewe eenheid is in 'n boomryke straat geleë en toegerus met al die nodige geriewe teen bekostigbare tariewe.

La Dolce Vita is stapafstand van 'n klein winkelsentrum, restaurante en wegneem-eetplekke af en naby die N1.

Slaapplek

'n Bespreking by La Dolce Vita sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Kamer daagliks skoongemaak
  •  Wakker-bel oproep

Ekstras

  •  Tee en Koffie Skinkbord

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Elektriese kombers
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na La Dolce Vita gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 R630 per nag (vir 2 mense)

Kry 10% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za