+34

4 gaste

2 slaapkamers

4 beds

1 badkamer

  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 41 Beach E Boulevard, Die Voor Bay, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

La Palma 43 is 'n selfsorg-woonstel vir 5 gaste op die seefront in Voorbaai, Mosselbaai.

Dié woonstel is op die vyfde verdieping en word via 'n hysbak bereik. Dit beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer, kombuis en 'n eet- en sit-area. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort-oor-bad en 'n toilet.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas wasmasjien, skottelgoedwasser en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en gaste kan hul etes rondom die etenstafel geniet.

Die sit-area het 'n TV en lei na 'n beskutte balkon met 'n etenstafel, braaigeriewe en 'n see-uitsig.

Die kompleks spog met maklike toegang tot die strand en skadu-parkeerplek. WiFi is beskikbaar.

Mosselbaai het 'n rits besienswaardighede voor die Bartlomeus Dias Museumkompleks, die Poskantoorboom, Kaap St Blaise-vuurtoring en die Garden Route Casino. Aktiwiteite sluit in gholfspeel, valskermspring, kabelgly, helikopterritte, haaihokduik, visvang, 4x4-ry, voetslaan, sandplankry of inkopies doen en eet by die Langeberg Mall. Daar is ook baie ander winkels en restaurante in die dorp.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Abie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 41 Beach E Boulevard, Die Voor Bay, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink La Palma 43 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 4)
Bespreek

41 Beach E Boulevard, Die Voor Bay, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa922a5693aafbc7c67b9cdb2b609d8a0434795d799fcc1140ea8dd16b5cbedc0080ca8b7e9bbae5c7d803a5ef9b56513aebb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 16 5 1 5 41 Beach E Boulevard Die Voor Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.157408617842 22.109190387375

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang