Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Palma 43

Spesiale Aanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vir verblyf vanaf 12 Apr 2024 tot 4 Mei 2024.

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach E Boulevard 41, Voorbaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 250 R938 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

La Palma 43 is 'n selfsorg-woonstel vir 5 gaste op die seefront in Voorbaai, Mosselbaai.

Dié woonstel is op die vyfde verdieping en word via 'n hysbak bereik. Dit beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer, kombuis en 'n eet- en sit-area. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort-oor-bad en 'n toilet.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas wasmasjien, skottelgoedwasser en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en gaste kan hul etes rondom die etenstafel geniet.

Die sit-area het 'n TV en lei na 'n beskutte balkon met 'n etenstafel, braaigeriewe en 'n see-uitsig.

Die kompleks spog met maklike toegang tot die strand en skadu-parkeerplek.

Mosselbaai het 'n rits besienswaardighede voor die Bartlomeus Dias Museumkompleks, die Poskantoorboom, Kaap St Blaise-vuurtoring en die Garden Route Casino. Aktiwiteite sluit in gholfspeel, valskermspring, kabelgly, helikopterritte, haaihokduik, visvang, 4x4-ry, voetslaan, sandplankry of inkopies doen en eet by die Langeberg Mall. Daar is ook baie ander winkels en restaurante in die dorp.

Slaapplek

’n Bespreking by La Palma 43 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 11 resensies vir La Palma 43
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Abie & Alicia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 6

Ligging

  • Beach E Boulevard 41, Voorbaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink La Palma 43 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 250
R1 250 R938
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 250
R1 250 R938
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach E Boulevard 41, Voorbaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa6e9f6c734d213aa13c2a9bf8f20692e0671039c2ce7c20f39560fa655d06ea6d56d931bb74bdc20127af818c815870367e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R938 per nag (plek vir 5) 11 5 1 5 41 Beach E Boulevard Die Voor Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.157308205437 22.109513282776
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem