+19
Gastehuis in Muckleneuk

La Peregrina Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 69 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Joey S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Netjies, gemaklik en naby aan hospitaal. Baie netjies en gemaklik met alles wat jy mag nodig hê. Ons is vriendelik ontvang. Baie naby aan die hospitaal. Parkeerplek is effens knap maar veilig en naby aan kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emma S
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Had the greatest stay. It was a beautiful, fun environment, felt welcomed and I love the place because it's safe, clean and indeed well maintained.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansie
La Peregrina Gastehuis
Thank you Emma, your kind words are appreciated. I would love to host you again.

Jacques M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Accommodation was good, thanks. Thank you. We enjoyed our stay. Clean and neat. Parking space was limited though. The coffee station could be stocked.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansie
La Peregrina Gastehuis
Dankie vir die vriendelike terugvoer. Ek sal werk maak van die koffiestasie! Die parkering... wel, dit is maar 'n probleem... Die jaar is gemaak vir klein karre en bromponies (-:

Daisy D
Kort verblyf
4.8
Mei 2026

Beautiful calming atmosphere. The atmosphere here is fantastic, especially for nature lovers. The outdoor rest area by the fountain was my favourite place to visit. Laundry services were made available to me as well, and everything was neatly placed in my bedroom once it was done! Ansie is a lovely host with a beautiful personality, and I will surely return just for even a conversation It was right up the road from the hospital, which was extremely convenient for me - some days I even walked up from the guest house to visit my loved one without issue. I also felt very safe and secure during my stay. My unit does have a shared bathroom, but if you prefer your own bathroom, the other unit Ansie showed me is absolutely beautiful with its own exit door into the garden as well, which is a nice bonus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Letitia F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Pleasant stay and very accommodating host. Very pleasant and very conveniently situated near Unisa and the Zuid Afrikaans Hospital.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Veronique O
1 nag
5.0
Jun 2025

Great stay in Pretoria. Comfortable and friendly stay. Clean, quiet and flexible.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Gerieflike ruim bekostigbare verblyf. Baie ruim, goed toegeruste verblyf en vriendelike gasvrou. Verblyf was baie lekker. Sal beslis weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansie
La Peregrina Gastehuis
Ek is bly, Marius! Dankie.

Busang S
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

There is God in this place! It feels like home to me. I can't even begin to describe how awesome this place is. I honestly think I was led here by God. The host is a truly remarkable person; you don't even need to see her, just by speaking over the phone. The place is peaceful and quiet, with amazing Wi-Fi connectivity. I booked one more night and will definitely be back. I booked a single room and it is now my room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansie
La Peregrina Gastehuis
Busang, thank you. You were such a great guest, please do come again.

Erna J
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Wonderlik. Wonderlike gasvrou wat my dadelik deel van haar huis gemaak het. Dit kan nie beter nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansie
La Peregrina Gastehuis
Baie baie dankie, dis my plesier.

Mattheus V
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Comfortable. Breakfast was amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ansie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 69

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

284 Berea Street, Muckleneuk, Pretoria, 0002, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1L8qXviZ5wvFpbO72SvMhO0FKsDQdIFJDBB10fkQ8NuFfzdluh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 69 5 1 5 284 Berea Street Muckleneuk 0002 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.760849493842 28.20413017791
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang