LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by La Peregrina Gastehuis | LekkeSlaap
+32

La Peregrina Gastehuis

22 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 22 resensies vir La Peregrina Gastehuis
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Renee P - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renee P
Enkelreisiger

Ansie is 'n uitsonderlike gasvrou en die verblyf is in 'n pragtige woonbuurt in Pretoria!

Ek was so gelukkig om op die laaste oomblik so 'n billike prys te kry vir 'n kamer in Ansie se huis. Die geriewe was net wat ek nodig gehad het, met die mooiste tuin en huis waar alles tot jou beskikking is. Ek het die stylvolle, antieke gevoel van die huis baie waardeer.

Kosie O - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kosie O
Enkelreisiger

My 5/5 spreek vanself, dankie.

Gastehuis naby alles en gasvryheid van Ansie by gastehuis was uitstekend. Baie gemaklik gevoel met alles. Dankie.

La Peregrina Gastehuis's terugvoer

Ag, baie dankie, Kosie! Ek hoop jy en Sandra kan een keer saam kom kuier.

La Peregrina Gastehuis
Johan W - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie plek!

Ons was regtig baie tevrede. Klokkie by hek werk nie, maar selfoon wel.

Angelique N - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique N
Enkelreisiger

Lieflike verblyf vir 'n enkelreisende dame.

Veilig, vriendelik en behulpsaam. Elke aand en oggend ook lekker geëet!

La Peregrina Gastehuis's terugvoer

Dankie Angelique, ek hoop ek sal jou weer kan ontvang.

La Peregrina Gastehuis
Marlouise F - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlouise F
Enkelreisiger

Great service at affordable price.

Ansie was very friendly and assisting.

Erna S - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna S
Enkelreisiger

Pragtige plek, mense is baie vriendelik. Etes is goeie kwaliteit.

Verblyf is goed, veilig parkering. Kamers is skoon en netjies. Alles wat mens nodig het is beskikbaar. Ek sal 100% die plek aanbeveel!

Willem V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V
Enkelreisiger

Voel soos my eie huis.

Ansie is die perfekte gasvrou.

Jean B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jean B
Besigheidsreis

Homely atmosphere, very peaceful!

We enjoyed our short stay and our hostess was very accommodating. We enjoyed her grand piano! Thank you Ansie.

Andre S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik, vriendelik, baie aangenaam.

Gasvry ontvang en op ons gemak laat voel. Baie skoon en netjies, sal beslis weer daar oorslaap.

Erna S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna S
Enkelreisiger

Vriendelike diens, netjiese geriewe.

Wil net graag een voorstel maak; die toilet is nie prakties vir ouer gaste nie, te laag.

Susanne K - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susanne K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek was dadelik welkom gevoel.

Ek was dadelik tuis, my tipe mense. Dis 'n pragtige huis, met die grootste bad waarin ek nog gelê het. Ansie was gasvry, ons het soos ou bekendes gesels. Dankie dit was vir my lekker, ek sal weer kom.

La Peregrina Gastehuis's terugvoer

Baie dankie Susanne, ek sal julle graag weer sien!

La Peregrina Gastehuis
Abrie L - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abrie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was gesellig, veilig, aangenaam, mense was vriendelik en die diens was puik!

Ons het die tyd saam met die eienaars van die gastehuis baie geniet. Dit was aangenaam. Die mense was so bedagsaam en vriendelik. Die gastehuis het uit hulle pad gegaan om vir ons te akkommodeer vir nog een aand, en dit sonder bespreking. Dit is privaat, veilig en die omgewing is pragtig. Die diens was puik en die verblyf het die gevoel geskep van 'n home away from home. Baie dankie vir 'n aangename tyd saam met julle. Ek sal definitief die gastehuis aanbeveel en self weer daar gaan bly.

La Peregrina Gastehuis's terugvoer

Goeie dag Abrie,

Baie dankie, ek hoop om julle weer te sien, onder beter omstandighede! Lekker bly.

La Peregrina Gastehuis
Franciscus H - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franciscus H
Enkelreisiger

Uitstekende waarde vir geld in pragtige gastehuis wat goed geleë is.

Alle reëlings het vlot en vinnig verloop. Gastehuis in stil, veilige area dog baie goed geleë vir universiteite, Sunnyside, hospitale ens. Netjiese, skoon, smaakvolle kamers wat elk op ander manier uitstekende waarde vir geld bied. My eerste keuse wanneer in Pretoria.

La Peregrina Gastehuis's terugvoer

Ag dankie man.

La Peregrina Gastehuis
Louis V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V
Saam met vriende

Baie billike, aangename verblyf.

My verblyf by La Peregrina het besonderse goeie waarde vir geld gebied. Ek is vriendelik ontvang, en die verblyf was stil en rustig. Sal weer daar bly!

La Peregrina Gastehuis's terugvoer

Hallo Louis, dis was lekker om jou te kon ontvang, hoop om jou weer te sien!

La Peregrina Gastehuis
Letitia F - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very enjoyable stay and convenient location.

Ansie is very welcoming and accommodating; a great host. Our room and facilities were comfortable, including safe parking for the car while we were able to walk to the Zuid-Afrikaans Hospital for visiting hours. We will be back.

La Peregrina Gastehuis's terugvoer

Baie dankie, ek hoop dat julle weer terug sal wees. Dit was baie aangenaam om julle hier te kon ontvang.

La Peregrina Gastehuis
Ansie H - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie H
Enkelreisiger

Dit het gevoel of ek tuis is.

Ontvangs was baie goed. Ansie is 'n ongelooflike vriendelike mens. Mal oor die huis. Antieke dekor is absoluut my styl. Sal hierdie gastehuis ten sterkste aanbeveel.

La Peregrina Gastehuis's terugvoer

Baie dankie vir die gawe terugvoer, Ansie, ek hoop om julle albei te sien, onder beter omstandighede!

La Peregrina Gastehuis
Yolandé T - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandé T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike en gesellige kamer met alles wat nodig is om lekker te slaap.

Dit is 'n pragtige plek. Ons het die gasvryheid verwelkom en die ontbyt baie geniet.

La Peregrina Gastehuis's terugvoer

Dankie vir die gawe terugvoer, ek hoop regtig dis nie die laaste sien nie!

La Peregrina Gastehuis
Adele D - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adele D
Enkelreisiger

Veilig, sentraal en rustig!

Vriendelike ontvangs, gasvry en baie sentraal geleë. Rustige en veilige omgewing. Sal vir seker weer kom "kuier"!

La Peregrina Gastehuis's terugvoer

Baie dankie Adele, ek hoop om julle weer te sien.

La Peregrina Gastehuis
Taembedzwa C - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Taembedzwa C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Everything was good.

We really enjoyed our stay and felt very much comfortable.It was home away from home.Thank you for hosting us.

La Peregrina Gastehuis's terugvoer

Dear Taembedzwa,

Thank you for the kind review, it was lovely to have you here. Please come again!

Regards,
Ansie

La Peregrina Gastehuis
Emma S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emma S
Enkelreisiger

Rustige omgewing met 'n vriendelike en behulpsame gasvrou.

Ansie gaan uit haar pad om mens se verblyf aangenaam en genotvol te maak. Die dekor is smaakvol en die tuin 'n lushof. Die ligging is uitstekend, so sentraal. Ek sal beslis weer daar 'n draai maak.

La Peregrina Gastehuis's terugvoer

Ek is so bly jy het lekker gekuier. Ek sal verheug wees om jou weer te kan ontvang enige tyd.
Groete,
Ansie

La Peregrina Gastehuis
Masilo T - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Masilo T
Enkelreisiger

Excellent host and peace of mind.

When you want to be home away from home be here. Great host and willing to serve and a wonderful companion. Close to shopping malls. Perfect environment to work and study.

La Peregrina Gastehuis's terugvoer

Thanks, Masilo. You were a great guest, and fun to have around. I hope you will come again.
Ansie

La Peregrina Gastehuis
Anri v - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anri v
Enkelreisiger

Aangenaam en rustig.

Ek het heerlik gebly en is vriendelik ontvang. Sal graag wil aanbeveel dat daar na die toestand van die matras in die enkelkamer gekyk word - dit was redelik deurgelê en het gou ongemaklik geraak.

La Peregrina Gastehuis's terugvoer

Goeeidag Anri,

Baie dankie vir jou resensie en vir die goeie voorstel. Ek was nie bewus nie! Ek sal dadelik iets aan die matras doen. Kom gerus weer.

Groete
Ansie

La Peregrina Gastehuis
Vanaf R300
per nag (plek vir 2)
Vanaf R300
per nag (plek vir 2)
Vanaf R300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bereastraat 284, Muckleneuk, Pretoria, 0002, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuABZlhOADM72fP2cePwDqnZJpfTyQScVS7zoPMqFWRee1cyFZj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300  per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 284 Berea Street Muckleneuk 0002 Gauteng 086 999 0018 11:00-21:00 10:00 -25.760849493842 28.20413017791
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!