+19
Gastehuis in Muckleneuk

La Peregrina Gastehuis

Dubbelkamer
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié ruim kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort. Daar is 'n buitedeur, TV met DStv, 'n lessenaar met USB-koppelpunte, tee- en koffiemaakgeriewe en toegang tot 'n stoep met 'n braai-area. Daar is ook 'n yskassie en mikrogolfoond.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

'n Engelse of gesondheidsontbyt is teen ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Enkelkamer
Vanaf
Vanaf R 400
per nag (plek vir 1)
  • Plek vir 1 persoon
  • Geen kinders onder 12
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kamer beskik oor 'n enkelbed en deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe, 'n verwarmer, 'n waaier, 'n haardroër. Daar is 'n TV met DStv en 'n kaggel in die sitkamer. Die stoep het braaigeriewe wat gaste kan benut indien dit vooraf gereël word.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Kaggel
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

'n Engelse of gesondheidsontbyt is teen ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

284 Berea Street, Muckleneuk, Pretoria, 0002, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1L8qXviZ5wvFpbO72SvMhO0FKsDQdIFJDBB10fkQ8NuFfzdluh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 68 5 1 5 284 Berea Street Muckleneuk 0002 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.760849493842 28.20413017791
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang